Watkykjy podcast #3

griff en chopper het toe maar besluit om vir julle die derde podcast aanmekaar te slaan met snot, manbotter en seebamboes nadat die vorige probeerslag se plannetjies deur 'n bottel Klipdrift Premium in die wiele gery is. Die derde podcast is mainly 'n klomp kakpraat en ons stel ook 'n nuwe band aan julle bekend. Jirre, julle gaan die band like. Top klas. Dan moet ons seker ook net credit gee vir Jeff en Pieter op Youtube vir die mooi liedjie heel aan die einde. Julle moet maar luister. Ons kan nie so geheimde uitlap nie.

Ons is so tussen draties kap, werk, suip, spuities en algemene kakgeid besig om aan podcast nommer 4 ook te werk, maar julle sal maar moet wag tot hy uitgepomp word. Ons wag onder andere vir daai sleg kak met die pet en die snor, Jack Parow om by ons pozzie uit te slaan virre branna en 'n braai, dan sal ons die volgende podcast naai. Ons gaan juis vandag bietjie dier op vuur gooi by griff se hacienda.

Hier is vir jou so 13 odd minute om die kak tyd by die werk om te kry op hierdie Vrydag. Voor jy jou ogies uitvee, duik ons en dan is dit weer lekker naweek. Dan kan jy fles vat en bos gaan. Onthou Jack Parow se gig vanaand by Back2Basix

Geniet hom. Of haat hom:

Watkykjy Podcast #3:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

podcast3

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Pot Kak Podcasts, Zef zef zef. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

8 Comments

  1. sanniecrpuz
    Posted March 12, 2010 at 10:19 am | Permalink

    Nice Takkies!

  2. GrootTril
    Posted March 12, 2010 at 11:42 am | Permalink

    ….kom ons naai!!

  3. sanniecrpuz
    Posted March 12, 2010 at 1:47 pm | Permalink

    jou dwis groot tril sy strike sy naai nie!

  4. JC
    Posted March 13, 2010 at 6:55 am | Permalink

    STRIKE OF NAAI!!!Maak nie saak wat jy dit noem nie,daai boeg soek manbotter!!!!!

  5. BokBal
    Posted March 13, 2010 at 12:59 pm | Permalink

    Ek sal nooit agter die paar boude kan Ten Pin speel nie.
    Fokkit man , hoe kry jy jou piel pap om te buk vir jou skoot.
    Miskien moet 'n ou eers ontslae raak van jou "skoot" voor jy jou shot spel. Njammies
     

  6. Posted March 13, 2010 at 2:11 pm | Permalink

    jirre griff my texan steaks is al heavy groen gevries, my bier geroes om die rims, wanneer drop ek lines en standards saam op 'n kotscast?

  7. ignatius
    Posted March 13, 2010 at 5:57 pm | Permalink

    die is die mooiste foto prentjie wat ek nog in my hele lewe gesien het.

  8. Reece
    Posted March 29, 2010 at 1:10 pm | Permalink

    Djirre julle kan kak praat. Mooi, gooi hom weer

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">