Vernoen Koekemoer dra ‘n sweep en ‘n rollie

Hey Grif, check hierie zef fokken shit my ou, my buddies het biejie gat papskiet toe check hulle vir Vernon Koekemoer rondloop met 'n sweep en 'n rollie, fokken wicked!
 
Groete,

Jacques

Vernon

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel, briewe, vernonk koekemoer and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

10 Comments

  1. pedro
    Posted March 5, 2010 at 2:08 pm | Permalink

    jirre ek dink ek het 'n zef vuse geblaas

  2. sanniecrpuz
    Posted March 5, 2010 at 2:20 pm | Permalink

    Goeie voorbeeld van papgooiers leke brannas en coke velt hoed die hele works lekke vattap

  3. Johan
    Posted March 5, 2010 at 2:42 pm | Permalink

    Hulle noem hom Suid Afrika se Chuck Norris maar met daai sweep en rolie sal ek meer sê hy's Suid Afrika se Indiana Jones….
    Foken Piss Cool

  4. Posted March 5, 2010 at 2:46 pm | Permalink

    Griff, is jy seker jy is nie familie van ou Vern nie? Lyk mos al te veel asof julle lekker saam sal kan jetski…

  5. griffin
    Posted March 5, 2010 at 2:51 pm | Permalink

    Ek wil juis plan maak vir volgende naweek. Gaan hierdie keer die blou ballas agter aan vasmaak dat die so op die water bounce.

  6. Evert
    Posted March 5, 2010 at 3:03 pm | Permalink

    Op jou waterscooter??? Jirre, dankie dat die song nou in my kop vassit.

  7. sanniecrpuz
    Posted March 5, 2010 at 3:08 pm | Permalink

    jirre dis nou wat jy noem damduikers……………………………………piz my nat

  8. Christo J
    Posted March 5, 2010 at 3:36 pm | Permalink

    Jirre dit lyk my Vernie het begin twyfel oor sy spiere…LoL kommin verby
     

  9. Coena is Koning
    Posted March 5, 2010 at 4:13 pm | Permalink

     
    Sweet ek love die tippe zef wat die ouens doen!!!!! Rum Rum Ree I kick you in the Knee…Rum Rum Runt I Kick you in the CUNT!!!!!

  10. Rooibokkie
    Posted March 8, 2010 at 7:51 am | Permalink

    Nee fok man…die Vern vent is nie naby chuck norris nie…hy is n brakpan vieta wat spiertjies gebou het et al die boom-klim-om-vir-die-bure-te-loer kak.
     

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">