Toutologie – ‘n ronde sirkel. Politiek op sy beste.

In Zefgatte in die nuus deur griffin17 Eiertjies

Weet iemand wie hierdie naai is en of hy ooit ‘n Suid-Afrikaner is?

Dan god hy is nie in politics nie. O wag. Fok, ons praat weer te vinnig nou. Unlike hierie redenaarskompetisiewenner:

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinToutologie – ‘n ronde sirkel. Politiek op sy beste.

Comments

  1. Christiaan

    Hierdie politikus praat soveel kakkenees, ek kan nie 'n fok begryp wat die drol-toebroodjie nou eintlik sê nie.

  2. Towlei

    R20 vir die ou wat my presies kan se waaroor die nar nou try praat het…

  3. Poepin'nvisblik

    Laat dink my aan myself op skool, wanneer die juffrou jou roep vir mondeling praat en jy skielik besef, o fok…ek het skoon vergeet. Vinnig topic kry en babel babel babel……..die ou het nie 'n f voorberei nie. Verskil is, ek is nie 'n sent daarvoor betaal nie…die ou kry 10 teen 1 'n vet tjek die einde van die maand.

  4. Author
    griffin

    Ek skiem nie hierie is die real deal nie. Wat ek wel skiem is dat dit die begin van ‘n viral campaign is vir ‘n agency in Kaapstad. En hierdie is die eerste deel. Die ou van die agency reken “Actually have no idea! Just found it online!” nadat ek hom gevra het waar hy dit kry, maar ek ruik bullshit. ‘n Myl ver.

  5. Slymprop

    Is hierdie monumentale poes Eddie Murphy se kompetisie en, mits hy Suid-Afrikaans is, is ek moerstrots. Ons het 'n nuwe wereldkampioen. Voorvelle vir altyd!!

  6. Sp33dy Verwey

    R100 vir die ou wat vir my kan se wat de fok die doos probeer se. Dis nie die moeite werd om dit vir R20 te ontsyfer nie.

  7. Author
    griffin

    Soos ek vroër gesê het – ek is 100% seker hierdie is ‘n viral campaign deur ‘n Kaapstadse agency.

  8. Johan

    Hoop nie hy gaan die opening speech by die world cup gee nie!

  9. thenack

    Iets gee my die idee sy baas sit daar link van hom as ek daai oggies dophou.
    Dis soos om vir korky 'n understudy in Macbeth te maak.

  10. Jaco

    Nee wat ek het al van die dose gesien wat nog meer oor hulle woorde val as die ou

  11. jay

    klink offie doos try geld melk vir n projekkie, waarvan sy ou neef natuurlik die tender gaan wen 😛

Gooi Comment