Thabazimbi spietkop in dagklere.

In Spec-takel deur griffin3 Eiertjies

spietkop

Hierdie post is 10 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 33,417 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinThabazimbi spietkop in dagklere.

Comments

  1. Olewapper

    Ma se gat!! ma daai hoeters is naby die ou se ore.

  2. ThinnLizzy

    Jirre, dit vat "custom made" na die next level.
    Hy kan rally toe gaan en hy kan ploeg en plant met die Harley-John Deere-wanna-be.  Fok daars tot genoeg plek vir die maand se groceries as Vet slet Sanna net haar linker boud bietjie opsy skyf en belowe om haar twaalf-liter-kanne uit pappa se nek te hou.  Jy kan tot lekker road-kill ook blykbaar optel – check uit die helfte van die bul se karkas sit nog aan die handles vas.

  3. Snog

    Waar kom julle aan Thabazimbi,  ek bly hier maar ek het nie geweet die res van die land weet die plek bestaan nie.

Gooi Comment