So paar grappies

In Grapgat deur griffin22 Eiertjies

Aussie rulz

Wat noem jy 'n skaap wat aan 'n boom vasgemaak is in Australië? 'n PlayStation

Hoe skei 'n Australiër? Hy vat die skaap slagpale toe.

Wat noem jy 'n Aussie met 'n skaap onder een arm en 'n bok onder die ander? Bi-seksueel

Kelnerinne

Die toeriste kom in Hluhluwe aan in Zoeloeland en kan nie besluit oor hoe om die naam uit te spreek nie. Na 'n groot debat besluit hulle om maar iets te gaan eet. Hulle kom toe in die restaurant aan en besluit om die kelnerin te vra: "Ag sal jy asseblief so gaaf wees om ons te vertel hoe mens julle plekkie se naam uitspreek?" "Ja seker" is die kelnerin se antwoord, "'n Mens spreek dit so uit: Sspuuurr!"

Klokkies

Die priesters se opleiding is amper afgehandel voor hulle na hul onderskeie gemeentes vertrek. 'n Voorstel vir 'n laaste toets word toe gedoen om te sien hoe gefokus hulle is op onthouding. Hulle word almal uitgetrek en staan gemaak in 'n ry langs mekaar. Aan elkeen se piel word 'n klokkie vasgebind. 'n Stripper word ingelaat en sy dans en skuur teen almal dat die stof so staan, maar niks gebeur nie. By die laaste priester is daar so bietjie motion, soveel actually dat sy klokkie van sy piel afspring. Toe hy vorentoe tree en buk om sy klokkie op te tel bars daar een fokken moerse klokkespel uit.

Jesus

Klein Dawie is besig met sy aandgebedjie. "Liewe Jesus, wees asseblief tog met Pappa en met Mamma en wees asseblief tog met Sandra en met Hendrik en wees asseblief tog met Oupa en Ouma en Wagter en Kietsie." Hy bly 'n paar oomblikke stil voordat hy verder gaan. "… en Liewe Jesus, Jy moet tog mooi kyk na jouself. Want as JY iets moet oorkom, dan is daar groot kak! Amen.

Viskoekies

Die goose bring haar nuwe boyfriend vir die eerste keer huis toe vir ete. Halfpad deur die dinner sê die ou: "Jirre tannie, dit is beslis die lekkerste viskoekies wat ek nog ooit geeet het." Met die pomp sy chick hom hard in die ribbekas met haar elmboog en fluister hard: "Jissis, eet met jou fokken ander hand. Dis pampoenkoekies, my fok!"

Deel met jou tjommies!

    griffinSo paar grappies

    Comments

    1. @mightystassen

      Blikem, die laaste een is darem maar af hoor…

    2. Grote Gottlieb

      Ek het dit baie geniet! Lanklaas bietjie nuwe jokesd gehoor.

      Andries joune is net so fokken snaaks!

    3. Brian

      Julle idiots dis nie Aussies wat skaape naai nie, dis Kiwi's

    4. Author
      griffin

      En mense van Wallis. En mense van die Karoo.

    5. dylan

      gooie fok die laaste grap is snaaks fok fok fok fok fok almal ha ha ha ha
       ha ha ha grapie

    6. Tes

       
       
       
       
      Iesh Viskoekies wat die hel het jy gedrink, gerook, geruik en gespuit ?

    7. Prof. Bokdrol

      Nuuheehh…just don't do it – byt jou lip en fokof na 'n ander webpage toe sonder om 'n kontlike aanmerking te maak…

    8. JagsJannie

      Zia, terwyl jy nou so 'n kont van jou self maak, wys ons joune en sommer so paar foto's van jou pramme ook. Dit kan net dalk jou boete verlig by ons manne.

    9. Hot Lips

      Prof jy is die beste ek is mal oor almal lanklaas so lekker gelag die klomp ongeletterde konte weet nie wat n sin vir humor is nie, hulle is seker almal met clowns getroud. Ek klap almal se koppe dom as julle my prof kak byt, kruip trug in julle gate 
      Oor en uit

    10. Lollie

      hi mensies
      ek laaik die site bja…!!! lag seker vir elke ding wat ek sien….! is daar meer grappe om te lees sal bja graag meer wil hoor…….!!! ma cheers vir eers…*

    11. bea

      Julle is super snaaks maar julle dink ni daar is tieners wt dit lees ni

    12. Koos Kriek

      Did darem n paar vuilbek en siek grappe….how low can one go

    13. antie Joan

      FFFF ek het my al vrek gelag vir al die KKKK wat ek lees…
      die man en vrou as hulle wil vroettel dan is die “password” WASMASJIEN
      so se die man , lieffie ” wasmasjien” en dit gaan lekker, die volgende aand se vroulief later die aand “wasmasjien” en man lief haak af en se… agnee lieffie dit was ‘n “small load” ek het dit sommer met die hand gewas..,

      enjoy…

    14. DIS AF!

      Julle almal is af wat van die grappe hou!
      Disgrace vir die Afrikaner volk

    15. griffin

      Mense wat eiers te lê het oor die Afrikanvervolk (een fokken woord) se uitverkore status is gewoonlik behep met Die Taal ook, maar kan dit nie ‘n fok besig nie.

    16. Ri

      Darem maar jammer dat SAners dink hulle is snaaks as hulle vloek of vieslike situasies uitbeeld.

    Gooi Comment