“Rock chick” dink ons suig piel

ek dink julle website suck en gooi afrikaners se naam weg.  ek is 'n rock chick,  gaan oppikoppi toe en geniet dit om hard en lank te party, maar julle heeltemal OORDOENery met "fok" dit, fok dat is stupid en moerse lame en rerig nie snaaks nie.  Ek dink julle moet 'n sin vir humor gaan soek wat actuallu snaaks is, veral met die dat julle 'n website het.  ek's betrokke by baie rockshows en al die mense hier om my stem saam dat julle suck.  kry asb 'n lewe outjies, hoe oud is julle?  dis net common, man

stef.


Ek wonder by watter sogenaamde rock shows jy betrokke is. Ek weet dis nie Oppikoppi of Ramfest nie, want hulle score altyd vir ons tickets. Hmmm.. wat bly oor?

Fokol noemenswaardig, sou ek sê. Tensy jy kerk kampe dalk verwar met rock show.

PS: Werk so bietjie aan jou punctuation. Jy klink soos 'n uitasem hond wat al in die rondte om mense se voete hardloop.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

51 Comments

  1. Posted May 4, 2010 at 6:30 pm | Permalink

    "Net omdat jou ouers gedink het jy’s ‘n ou suur drol en nooit vir jou drukkies gegee het nie, beteken dit nie dat ons na jou gekak en kerm moet luister nie, pel!"
    Daar sit jy nou die vinger op sy pyn. Dissie sy skuld nie – shame.
    Ben jy het verloor.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">