Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Fungai on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Heff on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Gerhardt on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
-
-
Monthly Archives: March 2010
Kaaskop
(shot, Ninja)
Deel met jou vriende:
Bruggies se groot vyf bang, bewerige babelaas beats
Saterdag scenario: fokkit die alarm het al 5 keer ge-resnooze, jou kop skop teen jou befok want jy't jou self behep met kanonsop. Jou fokken ogies lyk soos 'n padkaart. Kokkentotch in die spieël en jy lyk 55. Jy vang 'n pis wat 'n skakering van neon gooi – lyk soos daai vibes wat Homer [...]
Die haantjie
Die boer se enigste haan is dood en hy besluit om by die Kaapse mark te gaan kyk vir 'n plaasvervanger. Daar aangekom, kry hy vir Gatiep wat 'n haantjie te koop aanbied.
"Hierdie haantjie is soos Outsurance, hy dek alles" beduie Gatiep en die boer koop hom toe. Op die plaas word haantjie by die [...]
Gefile in Grapgat 4 Comments





Malema appeal?