Monthly Archives: March 2010

Lazer tiete! Moontlik die coolste site op die interweb sover vir 2010

Jissis my gabbas, ek moet hierdie net eenvoudig met julle deel. Ek het baie emosioneel geword toe ek dit die eerste keer gesien het. Dit is ontsaglik mooi. Wat kry jy as jy tiete met lazers cross? Lazer tits, natuurlik. Behalwe dat ek emosioneel geword het, het daar ‘n brander van confusion ook oor my gespoel, [...]
Gefile in Skakels, porn | Tagged , | 7 Comments

Jack Parow in jou moeder se GPS’ie

Vir julle blare wat smaak van Jack Parow se vibes is daar baie kief nuus. Julle onthou die Watkykjy GPS wat ons vir julle gemaak het? Hy loop nog lekker wild, maar nou het ons vir die Arrow van Parow ook opgehook met ons heavy dik connections en hy het sy eie GPS voice pack [...]
Gefile in K Lo, jack parow, watkykjy tips | Tagged , | 2 Comments

Die krimpie en die laitie

‘n Krimpie sit op ‘n bankie buitekant Centurion Mall. Langs hom kom sit ‘n emo laitie met spike hare wat woes in alles rigtings staan en dit lyk of ‘n reënboog op sy kop gekak het. Die ou omie staar vir die laitie. Die laitie tune die omie na ‘n ruk: “Wat’s jou fokken probleem [...]
Gefile in Grapgat | 3 Comments

Zef bachelor

Hey Griffin, Loer ma, ons was die naweek op n bachelors gewees in Thabazimbi. Dis hoe die gelukkige man gelyk het….iets soos wat jy sal kry as die Ninja vir Corne sou dek en hulle n gam se hoerkind sou gehad het. Lekker dag AJ Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, Zef zef zef, briewe | 10 Comments