Monthly Archives: March 2010

Soek jy iets moerse kief om te doen more aand in Jozi?

Watkykjy se tjommies, Hannes Brummer en Melt Sieberhagen doen ‘n lekker stand-up gig more aand by Rust in Lonehill. Jy hoef nie Rondkyk Rothmans rook om te lag nie, hierie bras sal jou sommer reghelp. Dit gaan fokken lekker wees. Daar is dop ook. Deel met jou vriende:
Gefile in Die Flying Dutchmen, WKJ gigs | Tagged , | Leave a comment

Julius Malema is ‘n closet “colonialist”

(shot, Hellboy) Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, julius malema | Tagged | 10 Comments

Thabazimbi spietkop in dagklere.

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged | 3 Comments

SpeakZA – Bloggers For a Free Press

More-more! So hierdie is 'n initiative van 'n klompie websait tjommies en bloggers om vir die ANC Youth League (dis nou Julius Malema, Floyd Shivambu en hulle dikvellige cronies) 'n vet toffie te druk en te tune hulle moet fokof. Ook vir pappa ANC om hulle gomgat kinders bietjie in toom te hou en te [...]
Gefile in Snotstories, kak nuus | Tagged , , , | 2 Comments