Monthly Archives: March 2010

Dis Maandag…

Deel met jou vriende:
Gefile in blou maandag | Tagged | 11 Comments

Dis naweek.

Grapgat voor ons duik: Moffie in salon: "Ek wens ek het meer borshare gehad." n Vrou wat dit hoor se: "Ek het gehoor vaseline help, smeer net elke aand bietjie aan". Die moffie klap sy tong en met een pap handjie in die lug haak hy af: "Ag nou praat jy kak doll, dan moes daar [...]
Gefile in Grapgat, duik, naweek | 21 Comments

Soek jy ‘n kief IT job? Afrihost soek mense.

Ek het onlangs by Afrihost op ge-sign vir hulle uncapped interwebs en die manne daso reken hulle het hulp nodig. Hulle soek 10 nuwe stylie support engineers omdat hulle besigheid vinniger groei as Zuma se jeanpant wanneer hy 'n goose sien: "We are hiring 10 new Support Engineers and I was hoping that you'd be able to help us [...]
Gefile in watkykjy tips | 4 Comments

Bennie se boud apparatus

(deur Piet) Die jaar is 1991 en die 80’s is nog vars in die geheue. Meeste laerskool kinders het nie ‘n fokken clue wie Nelson Mandela is nie en bomber jackets is pis cool. Ek was op daai stadium in Std 3 (graad 5 vir die nuwe SA.) en my broer het my pa se geld [...]
Gefile in Snotstories | 14 Comments