Monthly Archives: March 2010

So paar grappies

Aussie rulz Wat noem jy 'n skaap wat aan 'n boom vasgemaak is in Australië? 'n PlayStation Hoe skei 'n Australiër? Hy vat die skaap slagpale toe. Wat noem jy 'n Aussie met 'n skaap onder een arm en 'n bok onder die ander? Bi-seksueel Kelnerinne Die toeriste kom in Hluhluwe aan in Zoeloeland en kan [...]
Gefile in Grapgat | Tagged | 6 Comments

Die Antwoord se eerste sneaky show by Cinespace in Hollywood.

Die bra van InternetToday het hierdie afegneem en vir my gestuur. Sy Battery was besig om te kak, maar hy kon darem iets afneem. Lekker fokken sneaky prawn style. Dis hoe ons hulle ken: Lees hieso verder oor wat gebeur het: http://theinternettoday.net/ Deel met jou vriende:
Gefile in Die Antwoord, Die Antwoord gigs | 7 Comments

Jack Parow gooi hierdie week die jol papnat in Jozi.

Jack Parow is hierdie week fokken orals oor Gauteng – soos sy piel op jou meisie se space case. Hy gaan even kuier vir sy vriende in Benoni vanaand en launch sy nuwe CD Vrydag. Checkkityt as jy vir die romantiese Afrikaanse superster rapper wil gaan hello sê en 'n karate water of twee wil kap: Woensdag [...]
Gefile in jack parow | Tagged , | 8 Comments

Die Wedding DJ’s score persentjies by Die Antwoord

Check hoe spiff is hierie. Ons tjommies Ninja en Yo-Landi Vi$$er was tot onlangs toe poes arm gewees. Hulle het net verlede jaar nog met groot ogies deur die vensters by die winkels geloer vir hierdie spiff hempies wat hulle baie graag vir Die Wedding DJ's wou koop. Nou het hulle uiteindelik zak en kon die [...]
Gefile in Die Antwoord, wedding djs | Tagged | 4 Comments