Hello News24. Word fokken wakker. As jy alles bymekaar tel kry jy 101.3%, jou stupid naai.
Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Wilbur Like Smith on Ramfest is glo van die duiwel
- Ter on Ramfest is glo van die duiwel
- iemand on Ramfest is glo van die duiwel
- Henno Kruger on Ramfest is glo van die duiwel
- Sean Schwartz on Ramfest is glo van die duiwel
- Smith on Ramfest is glo van die duiwel
-
-





12 Comments
ja nee hulle is so bietjie stadig :P
Fok dis nou 101.4
Dom bliksims
gin wonner die land is in sy moer in nie dalk het hierdie ou die begroting ok gedoen
We're getting the devs to look at it asap.
Thanks. It has actually been like this for months, but I only bitched about it now. Glad you guys read the interwebs.
Dis nou 15:00, en dit total staan nou op 100.3%. Kon nog nooit verstaan waar kom die mensdom daaraan om na iets meer as 100% te verwys nie. Byvoorbeeld: "Ons gee 110% op die sportveld" . Dis gods onmoontlik man, jy lieg, hy kan net 100% gee, en dit in is ook onmoontlik.
Ja wel, ek het nie geweet 'n mens kan 'n IK in die negatiewe syfers ook he nie, maar klaarblyklik bewys NEWS24 my verkeerd. Wat is jou IK? ummm, -120 oom. Jissus!
Watefok… Hashim amla? waar maak hy nuus? mis ek iets?
Ek kan nie verstaan nie, hulle "devs" is seker poes-dom want tot ek met NET matriek (en so dekade programeering experience) kan vir jou sê:
Zuma + Malema + Krieket = Totale Votes
(Zuma / Totale Votes * 100) = Zuma Persentasie… etc
Fokken kan nie verstaan hoe mense salarisse verdien as sulke kak die daglig slaan nie
Ek wil nou nie 'anal' wees nie, maar….
Ek dink dit is die afronding tot net 1 desimaal wat hulle totaal bietjie uitgooi.
As hulle dit net wil laat wys presies tot 100% – tel 2 van die 3 se persentasie totale op, trek dit van 100 af en gee die res vir die 3de van die 3. Die 3de ou se persentasie stemme gaan die heeltemal reg wees nie, maar fokken naby, en die totale gaan by 100% uitkom.
As jy elkeen se persentasie stemme uitwerk en afrond tot net 1 desimaal, gaan jy amper nooit 100% kry nie, dink ek.
jissis !
Hieee Haaaa….Net nog 'n dag in hierrie spectacular landjie van ons…Nou begin mens verstaan van "mob mentality" As jy te lank gerule word deur mense wat nie 2 en 2 bymekaar kan tel nie sal jy nou weet hoekom ons met 101.3% sit ! Ag ma dis lekka lekka man so gaan ons aan!