Fokkit Chinas, ek ry vandag werk toe en check die lekker bord in Beyers Naude Drive hier in Jozi.
Een van my blare het dit getwit pic.
Marnus
Hierdie post is 73 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,198,315 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Dis pielle ek love dit
Jirre ek't lekker ge-smile vanoggend toe ek die koerant lees:
"SKIET DIE BOERE, HULLE IS VERKRAGTERS!" Wel hierdie een leser wat lekker wakker op sy voete was het die koerant ge-sms met 'n liedjie wat ons vir JuJu kan sing:
"Siembamba, mamma se kindjie,
Draai sy nek om, gooi hom in die sloot,
Trap op sy kop, dan is hy dood."
Ek't amper my hol oopgeruk tot duskant my rugstring. Nicely said my ou, jy wen 'n laaang Brandy-&-Coke, ag fok, sommer die hele bottel.
wa ka ek so poster koop?????????????????
Ek dink ons moet hom wys waarvoor 'n .303 nou eintlik gebou was !
Malema: Die volk het gepraat.
Ek't self daar verby gery en so mooi kiekie van dit geneem en die heeldag vir almal aangestuur!