Julius Malema is ‘n poes (volgens Google autocomplete)

But first, a book to help out Julius Malema:

As Watkykertjies bored raak by die werk., verander Malema in 'n poes en ons kry mail…


Dude, Ek sweer ek het dit randomly ingetik in Google en die nie ge-edit nie. Boredom. Screenshot gevat en ge-crop. Haha! Checkit. Lizette.

julius-malema-is

Perhaps you would like some Ju-ju kakpapier? Click here.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe, julius malema and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

176 Comments

  1. Michael
    Posted May 31, 2011 at 1:54 pm | Permalink

    DDD pas ook mooi by steve
    DOM DONNER se DOOS!

  2. Willem Wikkelspies
    Posted June 1, 2011 at 8:22 pm | Permalink

    Dit smaak my hy is deesdae bietjie aan die bek geruk deur die einste "lady justice" wat stortkop gerape het….Maar dis net wat die media vir ons vertel. Weet nooit hoe hard daai tikkie op die hand regtig was nie!

  3. Dirk Diggler Diktros
    Posted June 2, 2011 at 2:37 pm | Permalink

    Micheal, baie dankie!  Ek verkneunel my aan jou berisping.  Dis voorwaar uit voorste rak.  Byt egter vas jong man, ek sien egter jy het nog n lang pad om te loop.  Moenie moed opgee nie.  Ek weet dit raak soms alleen en jy weet nie watter kant toe nie.  In die donker vra jy jouself allerhande kwintessensiele vrae af..  Die ding is om nie op te hou nie.  Ek sien jy gaan egter nou deur n moeilike tyd.  Dis n toets van karakter.  Byt vas, jy kan n beter mens anderkant uitkom.  Sterkte, ek hoop jy voel sommer gou beter…DDD

  4. Willem Wikkelspies
    Posted June 2, 2011 at 8:06 pm | Permalink

    LOL DDD, dis soos om met 'n wit satyn handskoen deur die gesig gemoer te word. Dit voel moerse snaaks maar aan die einde van die dag is dit nog steeds 'n insult… moerse snaaks, hou die blink kant bo!

  5. Etienne
    Posted June 23, 2011 at 1:38 pm | Permalink

    steve is koning

  6. SoldaatSannie
    Posted June 30, 2011 at 10:07 am | Permalink

    Ek het nou al duer almal se comments gegaan en nou eers my kak af gelag. JuliPoes Malenoma.. Die probleem hier is nie al die kak wat die dooskop kweit raak nie.. Die probleem is die dom donnerse jeug wat hom volg en in n mags posisie sit…
    Maar wat kan jy verwag van n klomp kinders wat nie eers duer graad 6 kan kom nie ?? Dit was onlangs op die nuus gewees dat die jeug n klomp waterkoppies is en dis daar waar die kak le. Solank jy Dom donners het wat dom donners ondersteun gaan jy altyd kak he.
    Dom poeste weet nie van beter nie so hulle volg JuliPoes Melanoma sonner vraag..
    Griff ek weet die comment gaan baie waterkoppies onstel maar post dit seblief.

  7. Prof. Bokdrol
    Posted June 30, 2011 at 12:36 pm | Permalink

    Fokken hel - praat van verdeelde lojaliteite! Ek wil moer graag saam met SoldaatSannie stem, maar tot sy daai kakspul hierbo mooi herrangskik in 'n taal wat mens kan verstaan kan ek nie waag om my naam by assosiasie kont te maak nie…

  8. SoldaatSannie
    Posted June 30, 2011 at 1:26 pm | Permalink

    Haha ok ek moet admit ek is redelek scatterbrein vandag so vergewe maar asseblief.
    Prof jy is mos immers n Prof, so jy behoort deur my kriptiese skryfstuk die kern te kan verstaan

  9. Posted June 30, 2011 at 1:46 pm | Permalink

    fok, is julle nou nog besig?

  10. Prof. Bokdrol
    Posted June 30, 2011 at 1:57 pm | Permalink

    Amper reg, SoldaatSannie – ek is iets met 'n "p" en 'n "o" maar die ander twee letters is nie "r" en "f" nie…

  11. Dirk Diggler Diktros
    Posted June 30, 2011 at 2:16 pm | Permalink

    Daar het n tegniese foutjie ingesluip en die kommissie van ondersoek, ondersoek dit.  Byt vas.  DDD
     

  12. neville lamberti
    Posted July 3, 2011 at 12:56 am | Permalink

    I am also sick of that poes. He under estimates us whites. He’ll eat dirt.

  13. stef1756
    Posted July 14, 2011 at 12:55 pm | Permalink

    Als gaan oor politieke mag die "donners" dink mag sit in hul skote maar "suprize" surprize sal nog lank vat voordat 'n sekere paaar mense sal gaan lé. Die stil persoon word altyd die meeste geonner skat?!?

  14. Jakes
    Posted July 20, 2011 at 10:54 am | Permalink

    Ek sien die doos bou vir hom 'n bomskuiling in sy nuwe R16mil se huis in. Weet hy iets wat ons nie weet nie.

  15. Jags Jannie
    Posted July 25, 2011 at 11:36 am | Permalink

    …dat sy naam by Cosatu opgekom het! Koolkop-kont!

  16. Vlaknaai
    Posted July 27, 2011 at 11:08 am | Permalink

    Fok , die storie bly in die top 10 ! Fok weet , net deur die artikel het watkykjy seker al miljoen nuwe kykertjies bygekry !!

  17. Prof. Bokdrol
    Posted July 27, 2011 at 1:51 pm | Permalink

    Vlaknaai, hierdie storie sal uit die Top 10 uit-drop die dag as Julius Malema ophou om 'n poes te wees…

  18. Obzino Latino
    Posted July 31, 2011 at 8:56 pm | Permalink

    lunatics paradise

  19. marius
    Posted August 2, 2011 at 6:06 pm | Permalink

    a nee a!!
    Julle kan mos nooit die dom donner so assosieer met iets wat so mooi is nie. Kom ons noem hom eerder ”werfetter” of Julius ’slangkak’ Malema, of miskien, JouLuis MaNaaier’ of so iets. Mens mors nie so met kos nie!!

  20. Prof. Bokdrol
    Posted August 7, 2011 at 8:09 am | Permalink

    Ahhh, net nog 'n lieflike (dronk) Sondagoggend in Pitooria (die weer is wel skielik en onverwags bewolk en baie kak – seker te veel Kapenaars in die dorp?) Sit en kyk vir my twee jong brakke wat play-fight en toutrek met my nuwe handdoek wat hulle van die wasgoedlyn afgetrek het, die klein fokkers – ek was oorspronlik eers hewig de bliksem in, toe verbeel ek my dis twee Rottweilers wat toutrek met Juju en toe voel ek skielik baaaie fokken beter…

  21. David
    Posted August 8, 2011 at 3:34 pm | Permalink

    Het jy 'n swart handdoek Prof?

  22. Vlaknaai
    Posted September 1, 2011 at 10:26 am | Permalink

    juliass gaan die keer op sy poes kry by papa zuma . Hy is nou op daai stadium waar jou pa jou nie meer met n belt innie kamer pak gee nie , maar jou sommer n poesklap op die plek gee ! 

  23. Jags Jannie
    Posted September 1, 2011 at 11:04 am | Permalink

    Vlaknaai, sal graag wil saamstem, maar na vanoggend se nuus nie so seker nie. Lyk asof sy advokate hom gaan uitkry uit die een uit. En dit nadat hy fisies 'n opstand bewerkstellig het met sy volgelinge. Enigste land in wereld wat so iets toelaat en wegkom daarmee. Fokkers!

  24. stefan
    Posted September 26, 2011 at 8:36 pm | Permalink

    dis nogal snaaks hy bly inie kak

  25. Leon
    Posted September 27, 2011 at 12:58 pm | Permalink

    Ek het dit sommer nou net gegoogle om te check of julle nie kakpraat nie, en dis hoe ek dit kry…

  26. Bossssman
    Posted September 27, 2011 at 11:12 pm | Permalink

    Manne ek voel hartseer dat ons van so lekke ding so sleg kan praat kom ons noem hom knie, want hy is laer as n poes!!!

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">