Julius Malema is ‘n closet “colonialist”

In Spec-takel deur griffin10 Eiertjies

closet

(shot, Hellboy)

griffinJulius Malema is ‘n closet “colonialist”

Comments

  1. jagter

    Dit sou klein bietjie beter gewees het as hulle ‘suits’ in plaas van ‘suites’ op die t-shirts geskryf het. Mens sou dink iemand check die goed voor die printers toe gaan.

  2. Pingback: Tweets that mention Julius Malema is ‘n closet “colonialist” -- Topsy.com

  3. honnestront

    Wat meer kan jy verwag van Gerrie Pretorius, dieselfde sot wat sy van na Tshwane wou verander?

  4. Phillip

    'n Skaam man is hy vir homself. Hy is absoluut is closet "colonialist". Hy is te dom om te besef dag en nag is twee verskillende dinge. 

  5. Jeanell

    Jagter, miskien het hulle 'suites' reg gespel bv: "luxury honeymoon suite"

  6. DMDad

    @jagter…dink jy ou Mal-emmer gaan weet hoe om "suits" te spel? Nee wat…

    Maar daai hemp is skreeu-snaaks. Ons moet dit almal ons Facebook image maak…

  7. KoStA72

     
    Weet jy wat mense, almal se vir my wate hero steve hofmeyer is om afrikaans te steun van malema so jags raak oor die bietjie boere wat oor is. Maar weet jy wat, as die kak spat tussen die swartes en die wittes is steve eerste uit die land want hy het die geld.

  8. Yster

    @Kosta72, Dalk moet jy meer koeksisters by die robot verkoop dan kan jy ook vokof. 

Gooi Comment