Onthou om vanaand Jack Parow te gaan kokkenodge by Victory Park se Cool Runnings. Maak maar seker jy slat vroeg genoeg uit. Lyk my die bra was reg met "ek het vriende in Benoni". Daar was poesbaie mense gewees en die plek was voller as 'n 80's nagmaal jol .
Check hieso as jy nie weet waar die plek is nie. Saar is like 'n Google map en alles:






3 Comments
checkie puzie onner haar arm
Ons was gestrant daar, dit was flippen ACE gewees!!!
jo, is dit hoe my ma-hulle gelykit 20jaar gelede…….LOL!!!!!!!!!