Jack Parow gooi vanaand dik mielies by Cool Runnings, Victory Park.

In jack parow deur griffin3 Eiertjies

Onthou om vanaand Jack Parow te gaan kokkenodge by Victory Park se Cool Runnings. Maak maar seker jy slat vroeg genoeg uit. Lyk my die bra was reg met “ek het vriende in Benoni”. Daar was poesbaie mense gewees en die plek was voller as ‘n 80’s nagmaal jol .

Check hieso as jy nie weet waar die plek is nie. Saar is like ‘n Google map en alles:


http://www.coolrunnings.co.za/?page_id=16

parow

griffinJack Parow gooi vanaand dik mielies by Cool Runnings, Victory Park.

Comments

  1. Zonja

    Ons was gestrant daar, dit was flippen ACE gewees!!!

Gooi Comment