Hoe jou kar radio gedief word

Dis hoe 'n poes mens se kar radio steel. Educate jouself en jou tjommies en moenie die fokken goed van die strate af koop by fucknuts nie want jy koop tien teen een vir iemand drugs of 'n AK met daai zak…

Hierdie is ingestuur deur Lindy:

Hi daar.

Hulle het die naweek in my vriend se kar ingebreek, maar ons het kameras voor ons huis. Ons het hom op video vir julle, kyk daarna. (Die dom poef kyk vir die kamera terwyl hy steel)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe, kak mens and tagged , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

42 Comments

  1. Pio
    Posted March 22, 2010 at 10:17 am | Permalink

    ja nee, die bliksems is darem fokkin onnosel.

  2. Sarelseemonster
    Posted March 22, 2010 at 2:23 pm | Permalink

    Wat dom is , is die fact dat die fokken owners cctv het maar dit help hul fokol.. die bliksem het nog steeds weg gestap… wie is nou die "dom poef" ?

  3. Lindy
    Posted March 22, 2010 at 7:19 pm | Permalink

    @sarelseemonster,sou wat dat hy weg is met die goed, teminste weet ons wie dit is,en is dit nou in die polisie se hande…en glo my,hy gaan nie weg kom met dit nie,hy gaan sit!!En dit is n plus punt dat ons cctv het…kan jy se dat as hulle in jou huis in breuk,dat jy gaan kan weet wie dit is…NEE!!

  4. Lindy
    Posted March 22, 2010 at 8:03 pm | Permalink

    en nog n ding…ons is besig om n laser gun te ontwerp om by die kamer te sit,so volgende keer…he wont get away!!

  5. Posted March 22, 2010 at 8:42 pm | Permalink

    Faktap! en fokken stadig as jy my vra! Innie Moot doen ons dit in like thatty sekonds.

  6. George
    Posted March 22, 2010 at 9:00 pm | Permalink

    Kan iemand vir my verduidelik hoekom die fokker deur die venster klim en nie die deur oopmaak?  Ek weet fokol van radio steel moves maar dit lyk vir my kak dom..

  7. Posted March 22, 2010 at 9:52 pm | Permalink

    @ Lindy – Checkit Kry vir jou 'n paar van hierdie baby's
    http://www.lazertits.com

  8. Ben
    Posted March 22, 2010 at 10:45 pm | Permalink

    DIT IS GOED AS JULLE HOM KAN KRY, HY LYK VIR MY SOOS BAIE VAN DIE MENSE WAT DAAR BY CLATEX IN DIE KAAP KONTRAK WERK DOEN, EN DAAR IS BAIE VAN HULLE. WAAR WAS DIE MENSE WAT DIE CCTV MOES BEMAN HET, AS DAAR IEMAND OP DIENS WAS HET JY BAIE MINDER SKADE GEHAD, SE MAAR NET. 

  9. Tiaan
    Posted March 23, 2010 at 1:01 am | Permalink

    die dom poeste het laas darem my ruit toe gemaak.hul los sommar julle sin oop. linker deur slot is nou wel in sy poes maar my kar het nie nat gereen nie…2 keer gebeur, een keer voor my ma se huis en een keer voor my flat…wtf

  10. Lindy
    Posted March 23, 2010 at 7:13 am | Permalink

    Hy het deur die ruit geklim agv hy bang was die kar het n alarm as hy die deur oop maak, en of dat die deur n geraas gaan maak as dit oop gaan.
    By water caltex praat julle van?
    Daar is nie veronderstel om iemand op diens te wees nie,dis n flippen huis area waar hulle nie hoort nie…maar hulle sal dit nie weer reg kry nie, ons is nou nog meer gevorderd met die CCTV!!

  11. P
    Posted March 23, 2010 at 7:55 am | Permalink

    Met my golfie ook deur die venster geklim…….ek het gedink dalk is sekere alarms net op die deure gekoppel ?
     
    Hy breek die klein venster en gee dan pad……as daar nie alarm afgaan nie, dan weet hy dis oraait, maar vat dan nie kans met deur oop maak nie…..

  12. ThinnLizzy
    Posted March 23, 2010 at 8:35 am | Permalink

    Dis vuilgatkak.  Daai ou moet op en af gemoer word! 
    So paar maande gelede het een doos my kar se mags afgesteel en my kar op bakstene gelos.  Ek was lekker naar.  Ek fokken haat skelms want nou't ek die kakste rims op my kar want ek's te bang om weer mags op te sit. Blegh!

  13. BlouBallas
    Posted March 23, 2010 at 9:05 am | Permalink

    Doos het ook fingerprints orals gelos. 

  14. Bongolong
    Posted March 23, 2010 at 10:55 am | Permalink

    Toe hy by die venster uitklim het hy shades aan?

  15. Sarelseemonster
    Posted March 23, 2010 at 11:15 am | Permalink

    @linsdey. Nee wat… ek lat hom maar jou goed steel, ek bly in Dubai :D

  16. Joe Masehare
    Posted March 23, 2010 at 11:28 am | Permalink

    Dom kont, hoop sy kak gaan draai!
    Baie eienaars soek ook vir kak deur hulle sound met moerse stickers op die agterruit te adverteer – easy targets.

  17. Dee
    Posted March 23, 2010 at 1:41 pm | Permalink

    my kar is ook al ingebreek en een keer amper gesteel, gelukkig het iemand die naaiers gesien toe hulle dit by ons kompleks uitstoot. feit bly staan, as die etters iets wil he gaan hulle dit kry en klaar. Sarelseeetter, shut the fuck up daar in Dubai, het niks sleg nog ooit met jou gebeur nie, n mens verlustig jou nie in ander se ongeluk nie jou doos!!

  18. Jagse Karel
    Posted March 23, 2010 at 1:45 pm | Permalink

    so n kont sal nice lyk met spykers onder sy naels

  19. Brandon
    Posted March 23, 2010 at 2:17 pm | Permalink

    Ek raak sommer die fokken moer in al is dit nie my eiendom nie! Wat gee daai fokker die reg? Ek het al baie van hulle raak geloop in die suburbs. En glo my ons ry n draai…..so, as jy n mank of gerstremde boef sien, dan weet julle!

  20. GrootWitBaas
    Posted March 23, 2010 at 2:54 pm | Permalink

    Iemand moet bietjie 'n elektriese kabel onderdeur kar hardloop en aan radio kopel…. kar buite los vir dag of 2 en as daai fokker kom steel, van hom toast maak…… hoe like jy jou tosser inbreuker….medium to  well done dankie!!!!!!!!!!!!!!!!

  21. lindy
    Posted March 23, 2010 at 3:34 pm | Permalink

    @ Ledigheid, die lazer is veronderstel om seer te maak, nie te vermaak nie!!Sal julle op hoogte hou wat die polisie se,maar die volgende ene wat dit gan try gaan nie weg kom nie,ons cctv is nou meer gevorderd!!

  22. Antoine
    Posted March 23, 2010 at 4:24 pm | Permalink

     
    @ Lindy: Wat van 'n radio met verwyderbare gesig ipv 'n CCTV? Daar's nie plek vir daai ou in die tronk nie. Hy's volgende naweek weer uit. 
    Brandewyn met gif werk ook……maar gebruik net langwerkende gif. Jy wil nie he hy moet dood neerslaan in die straat voor jou huis nie…..hulle het nog plek vir moordernaers, ek dink. (termes en voorwaardes geld)
    'n Radio is seker nie so groot verlies dat mens hom wil dood maak nie, maar ek dink nie jou video gaan verander of die ou volgende jaar nog gaan kar radios steel nie. In teen deel jy gaan hom 'n twee weke trip na die gevangenis kongres stuur om meer idees te kry.

  23. lindy
    Posted March 23, 2010 at 4:38 pm | Permalink

    @Antoine,ek het nie gese hy mut gevang word nie,ek maak net mense bewis van wat in die land gebeur,ek soek nie simpatie van enige iemand nie, maar indien die persoon wat dit gesteel het op die vidio afkom, hy soos n doos gaan voel omdat hy gedink het dit i n dummy,en glo my, die polisie se woorde was : as hy nie in die tronk gaan sit nie, gaan hulle sorg dat hulle n plan maak met hom op n ander maniet!!Bring net doodstraf terug,of kap die mense se hande af wat steel!!Dis die mooi en regverdige oplossing!!

  24. diane van cw
    Posted March 23, 2010 at 6:50 pm | Permalink

    nai dais nou een ding va osse ras… lol kak slim en kak skelm ek ken dai bra hy doenit vi jare, jule ga homi kry nie.. hy was nogal leka op i bobbin want da was ni  i bra wat kon watch hou vi homi….well done my laaitie

  25. lindy
    Posted March 23, 2010 at 7:50 pm | Permalink

    @Diane van cw – Do not fear when speurder wasserman is near!!!

  26. Christiaan
    Posted March 23, 2010 at 7:52 pm | Permalink

    diane van cw is 'n doos

  27. MuSkiet
    Posted March 23, 2010 at 9:03 pm | Permalink

    Diane… Jy gaan spyt wees jy het op die ding gecomment want jy het soppas geerken jy ken hom en jy wil nie se waar om die doos te kry nie so jy gaan as 'n verdagtiger geplaas word by die polisie.Sê vir daai doos hy moet volgende keer 2 keer dink om die gesig vir CCTV te wys, wys net in die ander kant is hy KAK dom en het die IK van 'n rivier klip en hy het vir ons 'n mooi klomp vingerafdrukke en sy gebuigte mes gelos

  28. Speurder Wasserman
    Posted March 23, 2010 at 9:31 pm | Permalink

    @ Diane van cw… Dankie vir die inligting mr/mev.
    Ons is besig om jou besonderhede te kry en jou op te spoor, verwag 'n besoek deur die polisie in die volgende week of twee.

  29. NetStar
    Posted March 24, 2010 at 2:24 am | Permalink

    @vark,Tsek…julle sal hom nooit  vang nie…

  30. NetStar
    Posted March 24, 2010 at 2:24 am | Permalink

    @the beach….chilling

  31. Posted March 24, 2010 at 9:04 am | Permalink

    Die skelm lyk baie senuagtig en amateur. En met 'n bles! Of is dit sy vermomming? Hy lyk soos enigiemand se skelm  oom.
    En dan lyk dit nie asof dit dieselfde man is wat uitklim nie.

  32. CCTV
    Posted March 24, 2010 at 3:19 pm | Permalink

    Rottweiler > CCTV met lazers en al die ander kak.

    Die polissie gaan nie hul tyd spandeer om 'n radio dief te vang nie Lindy.  Mense word vermoor en verkrag daar buite. 
     
    My raad aan jou is om 'n paar honde vir jou te kry.  Jou CCTV kameras gan niks help as die boef en sy buddies vir jou kom hello sê in die huis een middag nie.

  33. Bel 911
    Posted March 24, 2010 at 3:23 pm | Permalink

    Check hieso ho rob hulle die hele golfie, net net die beats nie
     
    http://www.youtube.com/watch?v=Xt62T-mca84

  34. griffin
    Posted March 24, 2010 at 9:59 pm | Permalink

    jy praat lekker kak. jy sit nie in die cape flats nie, jy connect met MTN net buite Kimberley.

  35. OorlogSeekoei
    Posted March 25, 2010 at 2:25 am | Permalink

    nee wat lindy… laat staan – julle sal hom nooit vang nie: die polisie voel inelkeval 'n naai…  liewers ons doos Julius Malema se poeskop op die karaktertjie photoshop.  ten minste sal die 10 minute video dan bietjie passion he… gaap…     

  36. Brandon
    Posted March 25, 2010 at 1:09 pm | Permalink

    Griffin, lyk my jy het connections! Mooi! Ek hoop die moer word gevang!

  37. Wit Willem
    Posted March 25, 2010 at 2:21 pm | Permalink

    Ek het jare terug 'n vriend gehad wat gatvol was vir kar radio diefstal. Hy besluit toe om 'n klomp vislyn met van daai vieslike 3-pronged vishoeke aan agter die radio in te druk waar al die kabels is. As die dief dan sy hand agter in druk om die kabels te knip of wat ookal dan steek daai skerp punte van die hoeke in sy hande in en as hy dan spartel dan haak dit hom net meer. Dit was die plan inelkgeval. Ek het kontak verloor so ek weet nie of daar ooit iets gebeur het nie.

  38. griffin
    Posted March 25, 2010 at 2:39 pm | Permalink

    ‘n Vriend van my pa het dit op sy jagplaas op Alldays ook gedoen omdat sy Landy oop was. Hy het ‘n plaat onder die radio vol vishoeke geweld. Eenkeer toe hy terugkom by sy Landy toe sit dit poes daar – hook, line en sinker. Die paramedics het hom kom losmaak en die pote het hom tjoekie toe gevat.

  39. Morne
    Posted March 31, 2010 at 5:46 pm | Permalink

    die kakste van als is dat die kar se ruit nou stukkend is en watookal die doos binne in beskadig het.  miskien moet jy `n slang aanhou in die kar, of net `n sign in die venster sit. dit werk goed op plase – daai bliksems is kak bang vir `n slang…

  40. ronald
    Posted April 8, 2010 at 3:48 pm | Permalink

    great video, moes die ou gaan bliksem het toe hy besig was. watse band is dit wat hier speel, befokte song!

  41. CarlZA
    Posted July 9, 2010 at 2:01 pm | Permalink

    Nee wat – die ou vat te lank. Ek sal al lankal opgegee het weens 'n moerse dors.

  42. jags
    Posted August 12, 2010 at 2:16 am | Permalink

    Lindy, wanneer kan ek kom draai maak, wil he jy moet my piel met di laser biekie skiet

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">