Het jy ‘n permit vir daai fokken forklift?

In Spec-takel deur griffin14 Eiertjies

Hy fok seker heeltyd in 'n sirkel. Links om. Shame.

fokleft

Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 29,568 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHet jy ‘n permit vir daai fokken forklift?

Comments

  1. donmulto

    As die versnellers nie vashaak nie dan fok daai Toyotas net lings

  2. sanniecrpuz

    Don't Pass Go, Don't collect R400 just 4k left

  3. sanniecrpuz

    4k left, don't pass go, don't collect $400. lmga nuwe monopolie reels…………

  4. Author
    griffin

    Ons het een my bra, click hieso regs op die Watkykjy GPS vir Garmin.

  5. sanniecrpuz

    Your the weakest link ……………………."4k left"

  6. poepin'nvisblik

    Dit is 'n special permit after all. Check it, daai Toyota ry heeldag in sirkels – linksom.

  7. Wolfpoep

    Ja volgende is seker  'nToyota Fokvoort!

  8. Ponkie Diel

    Daai een is seker in SA gebou en na Namibië uitgevoer. Binnekort sal SA met fokol left hê.

  9. Piet

    Alles fok links, altyd links… TOYOTA!!
    Die aksent straal sommer so uit die een uit!

  10. Ockert

    Daar is eintlik twee modelle beskikbaar, die een is Fok Left en die ander Naai Regs.

     

Gooi Comment