Heavy taai tye

In Spec-takel deur griffin9 Eiertjies

Blykbaar vanoggend afgeneem by een van ons airports. Regtig baie veilig.

Tyre2Tyre4Tyre6Tyre3Tyre5Tyre1

griffinHeavy taai tye

Comments

  1. Evert

    Ja naai, volgens die exif is dit gister. Hoe fok daai naai nie die paaie op die?

  2. dee

    hy moet employee van die jaar kry vir sy effort om nie van die werk af te bly nie.

  3. Boknaai

    HP185/10K/12 …
     
    Wat maak jy met 365 gebruikte effies…?  Rol dit in 'n hosepipe en noem dit 'n Good Year…

  4. anono

    Free exposure vir vir GAS-IT of viral marketing deur GAS-IT? Heeltemal te veel weerd angles.

  5. Pietie

    As daai wiel so lyk… wil ek nie eers weet hoe lyk sy spaarwiel nie.

Gooi Comment