Comments on: Egoli skop die Garden World blompot.. (Uiteindelik)

By: Christo Brandbruggies
Awe UNCLE ek check jy's 'n man wat uitmaak wat de fok aan die roer is.. Ek kan Egoli diss omdat ek dit fokken jare lank moes kyk, ek is nie 'n knapie wat met sy kaas piel deur die lewe hardloop en als besmet nie, ek doen my fokken huiswerk voor ek iets drop. Egoli is nie South African Heritage waaroor ons almal moet huilerig raak nie, dis 'n kak sepie wat opgeindig het as 'n kak sepie wat net gefloat het omdat hulle sell-outs geraak het vir al die local kak sponsors..Julle narrow-minded poese wat my wil aanvat kan liewer Jurie Els of Angus Bachan se blog gaan lees, dan sing julle soet deuntjies saam met die mossies en tattoeer SA vlae op julle boude, en laat ek maar die harde (minder gunstige) onderwerpe van die lewe aanpak..

By: Uncle
Wat de fok is fout met al hierie Egoli defenders? Goeie hel, enigiemand met 'n halwe verstand weet dis die grootste klomp kak op tv. En die ouens wat vir Brandbruggies kap omdat hy die karakters ken… jirre man die stront was vir AGTTIEN (18) JAAR TYDENS ETENSTYD OP TV EN ALMAL SE MA'S/OUMAS KYK DIT!! Enigiemand wat nounog nie weet wie Bertie of Louwna is nie is aan die verkeerde kant van 90 of eenvoudig gestremd.

Brandbruggies jy's 'n legend. Al julle Egoli lovers, fok julle en moenie vergeet om gereeld draties te kap oor julle albums vol Huisgenoot Egoli uitknipsels nie julle losers.

By: Christo Brandbruggies
By the way, mif, word gespel met 'n kolletijie "i" Boeta, eet fokken wakker pasteie.. Moenie dat 'n fokken chopper pilot jou korrigeer nie man, dis skaam stories…En ek is 22 jaar oud, maar ja jy weet seker meer. Groete

By: Christo Brandbruggies
Um ja BRET ek probeer my bes om te comment oor dinge waarvan ek eintlik iets weet, en ja my ma het Egoli geskyk vir jare, dis hoekom ek weet van Bertie, ens.  Of ek 'n fokken lewe moet gaan soek, maybe, dalk. Ek is eintlik besig, ek het 'n job. Een van die poes coolste job wat ek kon kry, maar dankie, ek sal jou raad volg en myself gaan naai in die hol. Jy't obviously ook beter dinge om te doen as om jou graft se cap te mors op die internet. Jammer ou

By: qdeb
hokaai stop Egoli !

By: qdeb
dude, vir iemand wat soveel crap praat van egoli, weet jy darem te veel wat daarin aangaan, ekt ni 'n clue waaroor jy so tekere gaan nie ?? maar good luck with that. vertel ons van alles wat in die movie gaan nadat jy dit gekyk het, wat ek seker is jy gan nie mis nie.

By: sanniecrpuz
poepin'nvisblik vir President!!!!!!!!!!!!!!!!! Siek en sat virrie egjok en gefok van die kinners van die verbeeldinglose Frans Marx.

By: elmayo
hahaha fokken ha! hoe kan julle stry oor sulke kak?? liewe hemel! "Poepin'nVisblik", jou comment het ek gelees op die presiese regte tyd – en my hol geskeur. Dankie vir die vermaak. Egoli en al hierdie nuttelose gestryery het 'n baie vervelige aand belaglik laat lyk. Ons Afrikaanse volkie wat hoogs obsessief raak oor die plaaslike sepies soos die Amerikaners oor selftan, hofsake en Oprah.

By: ThinnLizzy
Ag fok tog:  nog een wat bietjie sukkel met hardlywigheid.  Vuurwarm jou onderrok hang uit!

By: boggom
dankie fok! boknaai op sy beste!