Die Wedding DJ’s score persentjies by Die Antwoord

Check hoe spiff is hierie. Ons tjommies Ninja en Yo-Landi Vi$$er was tot onlangs toe poes arm gewees. Hulle het net verlede jaar nog met groot ogies deur die vensters by die winkels geloer vir hierdie spiff hempies wat hulle baie graag vir Die Wedding DJ's wou koop.

Nou het hulle uiteindelik zak en kon die hempies bekostig. Die Wedding DJs moes self vir hulle roomys betaal het want Die Antwoord is nog nie SO fokken ryk nie. Check die detail op die tweede foto. Dis fokken mooi. Bitches en karre, my larneys. Bitches en karre. Ek pik sommer 'n traan.

wedding1

wedding2

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Die Antwoord, wedding djs and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

4 Comments

  1. Ouma Meelbol
    Posted March 10, 2010 at 7:37 am | Permalink

    MAL vir daai shorts!

  2. Mevroudominee
    Posted March 10, 2010 at 8:28 am | Permalink

    Nick van Tropical Heat en Don van Miami Vice… ons snak na ons asems

  3. Knortoffie
    Posted March 10, 2010 at 10:16 am | Permalink

    Jissis dis fokken main!!!!!!!!!!!

  4. sanniecrpuz
    Posted March 11, 2010 at 9:10 am | Permalink

    vakkit!!!!!!!!!!!!!!!!check dai broekie met die ingeboude beltjie. Who's da bitch!!!!

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">