Die Nando’s Mzanzi meal. Lekker Jacob Zuma vibes.

In Fokken Main Videos deur griffin6 Eiertjies

Lekker! Lekker Jacob Zuma vibes!

Hierdie post is 6 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 83,214 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Nando’s Mzanzi meal. Lekker Jacob Zuma vibes.

Comments

  1. Lukie

    Hey julle lui fokken poes konte!  Waar is die podcast? Ek sien nog heel week fokken uit daarna,nee fok man….

  2. Author
    griffin

    Niemand het gesê ons gooi ‘n podcast elke week nie, jou nat naai.

  3. Lukie

    Fair enough…maar sou nice gewees het. Ek laaik dit kwaai(soos nat naai) om te luister hoe julle narre poes praat.!!

  4. Author
    griffin

    Ons sal volgende week een of ander tyd weer een record as Chopper weer uit die Kaap uit land. As jy gelukkig is pomp ons hom volgende Vrydag uit op die interwebs.

Gooi Comment