Die Antwoord – next level interview na die USA overseas trippie.

In Watkykjy Interviews deur griffin

1As Die Antwoord fake is, beteken dit dat Oliver Tambo Airport, die hele Amerika en al die mense wat hulle in Amerika gesien het en aan hulle geraak het ook fake is. Even die outjie wat vir Yo-Landi probeer vinger het. Ons het ‘n interview gedoen met Die Antwoord, maar dit het fokken lank gevat, want dit is moeilik om al die foto’s so perfek fake te maak op ‘n PC computer. Ek weet nie hoe Amerika Coahcella gaan wegsteek volgende maand nie, want dis nogal heavy moeilik om so plek te fake. Dis like Area 51 waar die aliens mense genaai het en weggevlieg het terug na Brakpan toe. So as jy wil weet wat regtig fake is, luister volgende keer baie fyn as jy jou cherrie spyker en sy so begin skree oor hoe groot jou piel is en hoe lekker jy haar brand.

Dit is fake….

griff: So hoekom gee Die Antwoord nie interviews vir die ander mense nie? Is dit net Watkykjy wat op julle level skoon fight?2

Die Antwoord: Ons doen soms interviews. Ons het een gedoen met Die Huisgenoot en volgende week doen ons een saam met Dazed n Confused.

griff: Die Huisgenoot is nou seker baie ryk na daai interview. Ek dink hulle kon nuwe mousepads vir hulle staff koop. Dis mooi van julle. Gepraat van ander media en shit – wie was sover die grootste poese met julle gewees?

Die Antwoord: Niemand man. Almal is fokken lief vir ons. Almal weet Die Antwoord is die fokken antwoord.

3griff: So hoe fokken gangsta was die overseas gewees? Jissis, daai Merc lyk gevaarlik. Het julle gaan drag race of het julle like ‘n bra in ‘n black suit gehad wat julle rondgery het?

Die Antwoord: Die overseas het van sy gesig af gepomp! Alles was fokken verniet! Hulle het ons besigheidsklas daantoe gevlieg, waar jy n warm waslappie kry om jou boude skoon af te vee, en jy vlieg in n fokken bed met n TV en free dop. Die polisie by die customs in Amerika het ons herken en vir ons autograph gevra. Buite die lughawe was daar n bra in a black suit met n bordjie wat DIE FOKKEN ANTWOORD gese het. Hulle het ons die heeltyd rond gery in swart GMC tanks wat grooter as Koos Kombuis se ma se poes is. Ons het in Hollywood en NYC in 5 ster hotelle gelam en elke liewe fokken dag in larney resturante geblom. Ninja het gevra of hulle vir hom n Spongebob Square Pant onderbroek kan koop en die volgende dag het n man in n fokken groot Sponge Bob Squarepant kostuum by ons hotel kamer opgedaag met: Sponge Bob Squarepant t-hempies, Sponge Bob Squarepant inkleurbookie, Sponge Bob Squarepant juice4 bottle, Sponge Bob Squarepant kussings, Sponge Bob Squarepant soft-toys, plus Mr Crabs soft toy, Sponge Bob Squarepant keyrings , n Sponge Bob Squarepant mannetjie op n skate-board wat oor n klippie ollie, Sponge Bob Squarepant waslappies, Sponge Bob Squarepant koffie koppie beker, Sponge Bob Squarepant beursie, Sponge Bob Squarepant se Pineapple under the sea huisie op n bors-speld, Sponge Bob Squarepant foto raam, Sponge Bob Squarepant inkleur kokies,Sponge Bob Squarepant bubble whistle, n Sponge Bob Squarepant pantie vir Yo-landi……. Sponge Bob Squarepant fokken alles! Plus n Sponge Bob Squarepant DVD boks set met 100 episodes op! Maar hulle het nie vir my n fokken Sponge Bob Squarepant onderbroek gekoop nie.

5griff: Ek dink mens noem Yo-Landi se panty nou  ‘n Spunge Bob Squarepanty. Passop net lat dinge nie vierkantig raak in die undercarriage nie. Dit kan goor raak. En ongerieflik. Dis moeilik om rondom hoeke skoon te maak. Watse heavy Hollywood fancy mense het julle almal ontmoet met julle trippie? Wie was julle favourites?

Die Antwoord: David Lynch.

griff: Hy is mos daai Twin Peaks dude. Dis nogal dik Hollywood vibes daai. Watse ander cool tjommies het julle daar gemaak? Het julle 6enige vinnige secret gigs gejol daar? Iemand het iets getune van mense wat in kots gedans het in LA.

Die Antwoord: Ja ons het na hierdie een jol in Hollywood in gepull genoem Cinespace en almal het heeltemal fokken uitgefok. Die owner het vir ons vinnig n VIP hoekie opgehoek met n tou om dit plus n groot metaal emmer vol ys en free dop. Maar toe het een outjie skelm deur die toutjie gesneak en vir Yo-landi probeer vinger. Die drie groot swart bouncers het die mannetjie amper net te laat daar weg gedra. Yo-landi het bang geraak en die bra in swart suit het vir haar terug hotel toe geneem innie groot fokken GMC. Die DJ by die klub het Ninja 7forseer om oor die techno rave music te rap. Toe Ninja begin rap het, het daar n fokken mega zef rave mosh uitgebreek. Ek dink dis toe iemand gevommit het en almal in die kots gemosh het.

griff: Jirre, nou moet ek my brein gaan flush. Too many ugly images. Siesa! Julle het kief kleertjies gekoop. Ek was fokken jaloers toe ek al die Ren & Stimpy hempies gesien het, want ek het Ren & Stimpy soft toys eenkeer van NY af gekry by ‘n tjommie. Jissis. Watse cool shit het julle nog gekoop? 8

Die Antwoord: Ons het fokkol gekoop my blaar. Alles was fokken verniet want almal wou graag ons maatjies wees. Ek gaan die shit film wat ons gekry het en dit nou nou op ons interwebsite pos. Wag en sien jou naai.

griff: Jissis. Alles verniet. Ek dink ek sal nog van julle musiek hou, maar ek begin nou bietjie minder van julle hou as mense, maar dis seker net jealousy. Alles verniet… Jissis. Fok. My goose tune my nou ek is net ‘n jaloerse poes. Lyk my sy is nog lief vir julle. Is julle nou poesryk? Het julle meer geld as daai Kurt Darren gwar?

Die Antwoord: Ons het defnitief kooler t-hemde as Kurt Darren.

9griff: Wel, mens mag nie regtig die woorde “cool” en “Kurt Darren” in dieselfde sin gebruik nie. Blykbaar veroorsaak dit holknolle. Hoe lyk julle planne vir die overseas toere? Waar begin julle, watter venues gaan julle speel en mag ek en my goose saam met julle gaan? Ons was nog nie in Amerika nie. Asseblief man, help ‘n ou uit.

Die Antwoord: Ons speel by n festival in LA genoem Coachella in mid-April. Dan beplan ons n poes groot world tour na dit wat in Kaapstad gaan begin. Miskien kan jy en jou goose kom kaal back-up dancing doen in hokke aan elke kant vannie stage. Ons kan daai pers flourescent liggies binne die dak van die hokke hang en julle kan pienk neon glow-in-the-dark rave verf op julle self smeer terwyl julle dans.

griff: Nee, my piel is te klein, maar my goose het lekker tiete. Miskien sal sy… Jissis, Coachella is poeskief. Vir die Amerikaanse 10zeflings – daar is julle fokken Antwoord. Julle naaiers het 2 weke dan kom skop Yo-Landi en Ninja julle oortjies stukkend met next level beats. Want hulle is lief vir julle. Wat van Nederland? Gebeur dit na die Cape Town stuff? Daai kaaskoppe is ook heavy lus vir julle. Almal wil net vir julle Rondkyk Rothmans voer.

Die Antwoord: Ja ons sal defnitief n draai swaai daar by die kaaskoppe. Yo-landi is lief vir kaas en Ninja wil graag n zolletjie rook en n bietjie gaan stap daar deur die rooi lig area. Nie om enige iets snaaks te gaan kyk nie, net om meer culturally clued-up te wees vir ingeval dit eendag in n deeglike aandete gesprek opkom.

12griff: Hoekom het ek nog nie nuwe songs in my inbox gekry wat julle geskryf het oor die overseas nie?

Die Antwoord: Ons maak 3 nuwe boners liedjies vir ons $O$ album oppie oomblik. Ons was besig vandag met n treffer genaams “FOK JOU!”. Dis heavy onvolwasse.

griff: Nice, want “Jou ma se poes in a fishpasate jar” was nogal heavy volwasse gewees. Julle sing so oor geboortekanale en stuff. Gods, daai $o$ album het al klaar poesbaie tracks op. Julle sal dit dalk op Blues Raid of iets moet sit. Wanneer kom die die fokken CD’s, DVD’s en ninja en Yo-Landi opblaas poppe uit? Daar is poesbaie mense wie se zak hulle sakke brand.

Die Antwoord: Fok man ons weet! Dit vat so fokken doos lank om n fokken international release plan te ‘synchronise’. Ons weet nie eintlik wat dit beteken nie, maar dit maak ons fokken jags!!! Die album gaan fokken spesiaal wees, so moenie warrie nie, byt net vas, you won’t be sorry for long!

griff: Julle moet my nie in die kak drop nie – julle onthou dat julle laasjaar belowe het dat julle en Die Wedding Dj’s by my en my goose se troue gaan jol. Ek sal die datum later vir julle gee. Dit gaan heavy secret wees en net cool buddies mag kom.

Die Antwoord: Jy fokken weet ons is daar my blaar! Maar wat gaan jou ma se as ons ‘JOU MA SE POES IN N FISH PASTE JAR’ drop?

griff: Ek het dit vir haar gespeel, maar ek het vir haar gelieg. Ek het gese dit gaan oor DJ Hi Tek se granny, maar ek voel nou sleg 13daaroor. Ek sal vir haar die waarheid moet vertel. Of vra om die tuinslang te skuif terwyl julle die tune sing. Terwyl ons nou so oor die Wedding Naaiers praat – waar kry julle daai mooi hempies vir hulle? Chopper het hard geveg om die trane terug te hou. Ek weet SD3000 het gaan skommies maak in die meisiesbadkamer, want toe hy terugkom was daar manbotter op sy kraag. Ek moes dit met ‘n servet afvee.

Die Antwoord: Ja daai hempies is heavy zars. Daar is net 2 van hulle innie hele wereld, so SD3000 moenie so heavy op syne mors nie. As hy dit nou opfok kan hy nooit weer een kry nie.

griff: O ja, die fokken 2 poes heavy gigs by Alexander Theatre. Jirre dit was fokken mal. Wat was jou favourite deel gewees?

14Die Antwoord: Ons beste deel was ons bodyguard Saki. Jy weet daai flieke Rambo en Commando? Eendag gaan ek n next-fokken level zef aksie-fliek maak genoem SAKI! Saki is die mees hardcore mens wat ek nog ooit in my hele lewe ontmoet het. Ek wens ek kon jou die stories vertel wat hy vir ons vertel het, maar dis alles Top Secret special forces shit.

griff: Ek het al gehoor van Saki. Ek hoop dat ek nooit scrap met hom sal optel nie.

Die Antwoord: Ja daai Saki is defnatief the wrong ninja to fuck wif!

griff: Wanneer kan die blare verwag om like ‘n lekker paar movies te check van julle overseas vibes?

Die Antwoord: Volgende week. Yo-landi wil net eers haar hare doen.

griff: Waneer begin julle werk aan julle movie The Answer, en gaan julle nog saam met Neill Blomkamp werk?

Die Antwoord: Ons is besig om aan die script te werk. Ons kry duk fokken zak van n klomp movie companies in the USA ommie fliek te15 maak. Niell Blomkamp is poes besig op n nuwe fliek van sy eie oppie oomlik, so die music video wat hy vir Die Antwoord maak gaan eers later innie jaar gebeur.

griff: Gaan julle die music video in die overseas maak?

Die Antwoord: Ons mag glad nie daaroor praat nie. Ons het n vormpie geteken wat gese het ons mag nooit ooit daaroor praat nie. Neil is baie streng. Hy praat ook fluent Xhosa. Die ou is fokken amazing!

griff: Dit klink vir my soos daai vormpie wat ek vir julle moes teken. Ek is fluent in kakpraat, maar julle weet dit klaar. Treat party mense wat julle ken julle nou anderster? Is daar tjommies wat nou like shit by julle soek? Het Yo-Landi se granny julle gevra om vir haar ‘n Toyoya Hybrid te koop?

16Die Antwoord: Almal is fokken lief vir ons. Hulle wil net die heeltyd n klomp fokken fotos op hulle selfone saam met ons vat. Yo-landi se granny was gister dood.

griff: Shit, so waar gaan Yo-Landi nou bly dat haar granny dood is? Dis kak nuus. Sorry. Wat het DJ Hi-Tek gedoen terwyl julle in die overseas was?

Die Antwoord: Hy het by die huis gebly want hy is fokken bang vir vlieg. Maar ons het vir hom n flippin kewl present gebring. My friend Jimmy vannie oorsee het vir my hin Dr Dre PC Computer gegee en paar “Beat by Dre” headphones gegee verniet. So ek het sommer daai babies vir DJ Hi-Tek geswaai. Toe hy die Dr Dre PC Computer gesien het, het hy begin huil en vir my n drukkie gegee. Hy’d gese dat dit die beste dag van sy lewe is. DJ Hi-Tek se ouma het ook begin huil.

griff: Hy sal seker nou tweekeer dink voor hy weer fokken wegloop. O ja, vra asseblief vir DJ Hi-Tek om my Ghostbusters lunchbox terug te gee. Hy het dit daai eenkeer uit my kar gesteel toe ek hom by die stasie gaan aflaai het. Ek dink nie dit was aspris nie.  Dis eintlik my nefie s’n en hy is baie huilerig daaroor. Het julle gesien hoe fokken baie mense remixes doen van julle tunes en op Youtube naai? Sal julle like ‘n free track maak wat fans ‘n kans sal gee om hulle eie remixes te maak? Like iets wat heavy remix friendly is?

Die Antwoord: Ja defnitief. WILL.I.AM wou ons hele album remix maar ons het nee gese.

griff: Wat kan die zeflings verwag van julle af in die volgende twee weke voor julle Coachella aan die brand gaan naai?

Die Antwoord: Daars n klein oulike zef verransintjie of twee innie slym-konyn. Wag en sien, jou naai.

Hierdie post is 372 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,595,321 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  • 17
  •  
  •  
  •  
    17
    Shares
  •  
    17
    Shares
  •  
  •  
  • 17
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – next level interview na die USA overseas trippie.