Ek was oppad na Jack Parow toe om te gaan brannas drink, toe kom hierie naai verby en fokof vinniger as laities na 'n Sondagskool klas. Sy nommerplaat is Kgabo4 GP so ek neem aan dat die bra ten minste nog drie poesvinnige karre besit. Fokken lekker tekkies. Ek soek ook so kar. Myne is duidelik te donners stadig.
Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Ou de Doos on Die Antwoord – I fink You Freeky video
- Jabberwocke on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Theo on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- poesjags on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Ou de Doos on Cannot be unseen. Goeie fok!
- Dirk Diggler Diktros on Nee regtig. Fokken stop dit nou! Sies man!
-
-





10 Comments
Haha,
Ek sien jy slaan ook jou GPS op die voorste venster… Lekker man…
Maar daai is nou een poes mooi kar hoor!!!
wat was nou so vinnig aan dit?
Nee, niks nie. Jy is reg. Dit was stadig. Vergewe my, jesus.
Steek hom tjomma, steek hom!
Ek sou my tjor gietergat swart verf met a woeste stel vlamme aani kant…dis nou mooi zef!
Griff, hierdie Kgabo het seker nie drie ander poesvinnige karre nie - most likely het drie ander poesse genaamd Kgabo ook personalised plates.
Watter soort motorvoertuig is daardie?
Ek weet nie, maar ek skiem dis ‘n 14 liter Amerikaanse gas guzzler. Die bestuurder was aan die linkerkant.
'n Lekker muscle car!
Maybe 'n '69 Camaro SS Chev of 'n Mustang Shelby GT 500 of 'n '67 Ford Mustang.
Dus stadiger as my Cortina… ZEF!!!
Sorry bru my ouma het haar kar vir n spin gevat, sal haar se om volgende keer net in eerste te bly sodat jou kak stadige kar kan byhou!!!!!!!!! Peace Out Bitches