Afrikaanse musiek

Ek skiem ons alreeds daar. Lekker Nicolas Louw and Leanie May vibes. Sies.

afrikaans

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

9 Comments

  1. Hardy
    Posted March 17, 2010 at 8:29 am | Permalink

    Wiesdit nou aan die regter kant Bok van Bler?

  2. Grote Gottlieb
    Posted March 17, 2010 at 9:07 am | Permalink

    Dankie jirre vir die next level beats van Die Antwoord en Jack Parow.

    Laat die ander fokkers maar lekker jodel en lamgat rympies sing. Ons gaan net nie meet hulle kak koop nie. Dis al.

  3. sanniecrpuz
    Posted March 17, 2010 at 9:07 am | Permalink

    Bok bok staan styf sussie tjorrel die organ!

  4. Evert
    Posted March 17, 2010 at 10:20 am | Permalink

    Nicholas Louw het steroids, efedrien gebruik, sy niggie genaai en was net 'n overall doos gewees met mense. (nogals 'n mooi niggie moet, ek sou ook seker wou)
    'n Vinnige artikel in die Huilgenoot en nou is alles mos weer vergewe en vergeet. 
    Maar nee, Die Antwoord is mos die commen ouens?  WTF??!!!!!!

  5. Fanie
    Posted March 17, 2010 at 2:26 pm | Permalink

    Hahaha! Check daai ding se gesig, weni wat daar aangaan nie… Elke tweede keer as ek kyk lyk dit soos 'n hond, maar dis 'n bok, nè?

  6. ThinnLizzy
    Posted March 17, 2010 at 2:52 pm | Permalink

    Die ondier is nie besig om die foxtrot te doen nie!  Dit lyk vir my al te veel soos 'n wortel wat daar van die tak af hang.  Maar dit bly nog moer funny wat mense doen om hulle self te entertain.  Ek, aan die ander kant drink eerder.
    Maar ja ek stem saam:  dit lyk soos die toekoms van Afrikaanse musiek en ek sidder as ek daaraan dink. Sies jy's reg

  7. Bulperd
    Posted March 18, 2010 at 7:22 am | Permalink

    Interesante pakkie wat sy aan het.

  8. Hennie
    Posted March 18, 2010 at 9:12 am | Permalink

    …soos "kerkmense" dit sou sê: "Maar is DIE BOK dan nie 'n SATANISTIESE teken nie?!!"
    WAT sal DIE ANTWOORD wees op so 'n vraag aan die dominee?
    Seker iets in die lyn van: "My kind, kom ons konsentreer eerder op daai wortel…"

  9. Johan
    Posted March 19, 2010 at 2:12 pm | Permalink

    Dis net foken sad maar eintlik kak snaaks wat party mense sal aanvang!

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">