ja.fm
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
PARTY! PARTY!
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- Rugby exclusive: Kings word geskraap vir groot zak!
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Soek jy ‘n goeie selfoon deal?
- Rebels pis my nogsteeds af. Sport met Kaptein Kortbroek.
-
Watkykertjies Tune
- Dirk Diggler Diktros on Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- # 1 Pisscat on Laasweek se zefspotters
- Dirk Diggler Diktros on Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Dirk Diggler Diktros on Steve Hofmeyr loop deur onder Wikipedia
- vet530d on Sondag. Skêre met skietgoed.
- Annemie on Suid-Afrikaanse TV: 101 shows wat jy miskien sal onthou
-
-
Monthly Archives: March 2010
Jack Parow is nou gereed vir jou Garmin GPS!
Jis-jis, akkedis! Jack Parow is nie net in jou moeder se huisie nie, maar ook sommer op jou fokken Garmin GPS my bra! Watkykjy het Jack se vet pet laat point na die regte mense toe nadat poesbaie daarvoor gevra het. Dis lekker om die bra ook op jou Garmin te spin. Jy het mos [...]
Bucket list: 5 dinge wat jy gerus kan vermy
Maak jouself wys
(Deur Brendon Koen)
1. Diaz Strand
Min dinge gaan so kak af soos ‘n nuwejaars op Diaz strand. Dit eindig gewoonlik op met ‘n zaber in die hotel se swembad en ‘n chuncky skiet op jou sker se beste vriendin wat nie wou padgee voor die porselein trein nie. Nou as daai jou idee van [...]




Die Antwoord – next level interview na die USA overseas trippie.