Yo-landi gooi Rich Bitch by Tings in Zeftoria.

Die Antwoord gooi Rich Bitch by Tings 'n Times. Daar was heeltemaal te veel Jagermeister gewees en ek het gesukkel om regop te staan met die kamera. Die bass was poeshard maar lekker. Dit gaan 'n fokken lang tyd wees voor ek weer so op Sondag gaan gastkuur, maar jy weet wat die geleerde mense jou altyd tune: "Gaan fokken groot, of gaan kerk toe". Ek het daai Maandag my lewer skooltoe gestuur. Hulle word so vinnig groot…

Volgende week, as Die Antwoord klaar ge-record het kom drop ons hulle vars nuwe tune hieso – "Jou ma se poes in a fishpaste jar". Heavy next level en baie mooi suiwer Afrikaans.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Die Antwoord, Fokken main videos. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

6 Comments

  1. Posted February 4, 2010 at 10:47 pm | Permalink

    Sjoe! Fuck the upper class! Giftig!

  2. Rudi
    Posted February 5, 2010 at 7:04 am | Permalink

    Nog! Nog! Gots ek wens ek was daar!
     
    Jirrr, gooi nog so paar op asb Griff…

  3. griffin
    Posted February 5, 2010 at 7:15 am | Permalink

    Ek sal check oor die naweek of volgende week as ek tyd het en nog so paar van die kamera af skraap.

  4. Felix
    Posted February 5, 2010 at 9:19 am | Permalink

    "Yoh yoh yoh yoh Yo-Landi" AAaaaah dis fucken zef_blind ekse, one time you check ! DIE ANTWOORD is hundredz ekse…fok yeah ! EK pomp dai tjoon heavy met base in my kar opi fokken straats in Harristown ini Vrystaat, leaving taanies jawz drooping low ,like a Ford Escort tune up from Boksburg , blonde popies wondering , wat is daai sound en wie is daai ? Aweh !

  5. Bruce
    Posted February 5, 2010 at 9:46 am | Permalink

    Tipies fokken Tings, se vir die etters hulle moet die bass sagter sit dit spoil fokken alles. Klink lekker kak en dit spoil die zer rap rave next level beats.
    Amazing hoe die groep opgekom het tot waar hulle nou is. Min ouens weet van Max normal en Waddy se siek skillz, die bra is moer talentvol. Hats off my blaar.
    Thanks Watkykjy, Griffin for making this shit skud!

  6. griffin
    Posted February 5, 2010 at 10:04 am | Permalink

    Die sound was 100% cool gewees. My camera kon dit nie handle nie. Ek het nie ‘n external mic met kokkelolwol gehad nie.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">