Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Uncle on Egoli skop die Garden World blompot.. (Uiteindelik)
- tina on Ninja en Yo-landi Vi$$er op Candy se koek.
- Zonja on Jack Parow gooi vanaand dik mielies by Cool Runnings, Victory Park.
- Frankie on Jack Parow gooi hierdie week die jol papnat in Jozi.
- Boeta on Ninja en Yo-landi Vi$$er op Candy se koek.
- sanniecrpuz on Ninja en Yo-landi Vi$$er op Candy se koek.
WKJ Faks na Email
-
-
-






Watkykjy holpaper vir jou putertjie
'n Paar van julle het ons gepla vir Watkykjy wallpapers vir jou laptop of desktop putertjie.
Anja Slaptiet het so 5% van haar kragte ingespan en vir julle vinnig hierdie outjie gemaak. Hy is beskibkaar in 2 verskillende sizes, so check maar watse een graft die beste vir jou. Ons moet ook seker dankie tune vir Mevrou Dominee van die Kaap wat haar kont vir ons beskikbaar gestel het vir die fotoshoot. Sies man, moenie sulke vieslike gedagtes kry nie. "Kont" beteken "boude" in Nederlands, jou vuilbrein naai!
Wil meneer net na die boudjies kyk? Watkykjy Wallpaper-1440×900.jpg
Wil meneer die boudjies gryp en hulle so bietjie pak gee? Watkykjy Wallpaper-1600×1200.jpg