Tow truck vultures is altyd zef

Howzit G

Kyk die klomp commin gemors. Self geneem in Bloem by ‘n party die een aand so maand gelede toe sien ek die dudes en neem toe nou ma ‘n kiekie van hul. Ek haat die tow-in sharks.

Lees die fine print.

Geniet hom

bulldogs

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel, briewe and tagged , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

9 Comments

  1. Majuis
    Posted February 22, 2010 at 7:31 am | Permalink

    Naaiers al wat ek kan se; naaiers!!

  2. ThinnLizzy
    Posted February 22, 2010 at 9:03 am | Permalink

    Hel hey.  Die ou links het vir obvious redes (net aan hom bekend) ou Wagter se dog chain geleen.  En hoekom lyk dai chap op sy bo-arm so baie soos dai sticker tattoos stront wat kids graag met die skoolholidays dra?
    Die ou met die geel T is seker die owner.  Die dat hy uitsteek soos 'n eina voelkop.

  3. Wolfie
    Posted February 22, 2010 at 10:13 am | Permalink

    Lyk vir my na 'n opdress event of some sort!

  4. blouvarknr1
    Posted February 22, 2010 at 10:44 am | Permalink

    Jissis check daai mullets!

  5. Honnestront
    Posted February 22, 2010 at 1:15 pm | Permalink

    In die geval dat hulle jou kar moet sleep, en jy voor by een van hulle in die Vulture Mobile moet sit. Klim eerder uit en stoot daai fokken fucked up kar/scrapyard toe.

  6. griffin
    Posted February 22, 2010 at 1:34 pm | Permalink

    Wanneer my kar gesleep moet word, sal ek die ouens bel wat deur my versekering ge-cover word. Ek sal nie laat Natnaai Naude met die kraagkroon my kar skraap nie. Vultures bly vultures. Hulle word so genoem vir ‘n rede.

  7. Posted February 22, 2010 at 7:56 pm | Permalink

    Lagging my arse off at their slogan "Ons kom vinning".
    We cum quickly.
    That's why you don't have girlfriends, you wankers!

  8. eFfie van Steek
    Posted February 23, 2010 at 9:33 am | Permalink

    Sjoe ja. Ok hulle het my al twee keer gered van die pote toe ek gecrash het agv bestuur onder die invloed… so ek is my werk, skoon kriminele rekord, vriende, virgin poephol, my fokken LEWE verkuldig aan die zef etters. Shame man moenie so hard wees op hulle nie, hulle wil maar net help.

  9. Hagen
    Posted February 23, 2010 at 10:19 am | Permalink

    Fok, jy moet dalk op beter paarties uithang….!?

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">