Steel Panther Cock rock. Wen een van 5 CD’s op Watkykjy.

In Kompetisie deur griffin6 Eiertjies

Julle moenie vergeet van Watkykjy se Steel Panther Cock Rock kompetisie nie. Jy kan een van 5 gelukkige wenners wees van hulle nuwe CD wat pas in Suid Afrika ge-release is. Ons het het al so paar inskrywings, maar jou kans is nog goed om te wen. Entries vir die kompetisie sluit Sondagaand. Check hieso vir meer details. Ons gooi die wenners se glam metal en cock rock stories volgende week op Watkykjy.

Ons remind julle maar net, want mense raak altyd fokken huilerig na die tyd. Suid Afrikaners los mos alles tot op die heel laatste dan tjank hulle na die tyd. Dan verstaan hulle nie hoekom hulle nie geld kon score by SARS nie.

Dis omdat jy 'n lui poes is…

Steel Panther

griffinSteel Panther Cock rock. Wen een van 5 CD’s op Watkykjy.

Comments

  1. Author
    griffin

    Jirre, ek weet nie. Check of daar bands is wat hulle goed getune het op die Watkykjy gig guide…

  2. Rudi

    Ek het al gaan check,
    Daar is nie regtig iets wat ek kan gaan visit nie… Nie die Naweek nie, en Die Antwoord is Cape Town…
     
    Poes!!!

  3. dee

    gaan check bietjie die ratings op enter the ninja op youtube, die antwoord het almal aan die gang. hulle views het amper verdubbel van gister af.

  4. Author
    griffin

    Ek sal volgende week weer incheck as hulle ‘n miljoen slaan.

Gooi Comment