Sluk pille en verander in ‘n superdrol.

In Spec-takel deur griffin12 Eiertjies

superdrol

(shot, Brand)

griffinSluk pille en verander in ‘n superdrol.

Comments

  1. spl0it

    Daai man moet net nog n bietjie werk dan is hy reg vir H2O

  2. Nord

    Lyk my ons kyk fokkol nie, site bietjie still die laaste paar dae.

  3. Uncle

    Lyk my WKJ is nou 'n distant 2de op Griff se lys. Te besig met Antwoord raai ek. Daai zef fokkers is besig om groot goeters op die net te doen! Top 10 op Viral Videos, impressive

  4. Author
    griffin

    Ek was nog altyd besig met Die Antwoord. Miskien was jy onder ‘n klip.

  5. Mr T

    en moet nie nou gaan en my blikzemse posts delete wat se DIE ANTWOORD sucks nie…
    common…. 

  6. Author
    griffin

    Hulle gee regtig nie om wat mense dink nie. Fact #20 op Die Antwoord se website state: “Anyone who doesn’t like Die Antwoord, is a poes”.

    Welkom op Watkykjy, poes.

  7. Uncle

    Ja jy was nog altyd besig met die Antwoord. My punt is daar's seker nou bietjie meer goed om uit te sort ivm Die Antwoord as 2009 skat ek, world tours en viral interweb blow ups ens. Dit was 'n kompliment.

Gooi Comment