Score tickets vir Joburg se Ramfest op Watkykjy

In Kompetisie deur griffin9 Eiertjies

Julle het nog tot more tyd …

Hello my blare,GORILLA STICKER

Ramfest het my getune hulle het vir my en my goose free tickets vir Ramfest in Joburg by Emmarentia Dam vir 6 Maart, toe tune ek hulle: "Hang on, wat van 'n gelukkige Watkykertjie of twee? Is hulle nou maar net chopped giblets of hoenerkak? Dis mos heavy unfair!"

Hulle was gaaf genoeg om vir Watkykjy nog 'n double ticket set te gee om vir een van julle marabsies weg te gee. So jy en jou sker of tjommie of gatgabba (hey, dis moderne tye) staan 'n kans om 'n double ticket te wen. As jy klaar aan't suipe is en jy nie mooi kop nie – Jy kry twee tickets. Een vir jou en een vir die persoon wat jy kan afpers met koffie maak, bed opmaak, stofsuig, handverligting, kopkoue, mannetjie in die boot vind, buikduike en dis meer.

Hoe werk hierie vibe?

  • Skryf op jou pens/tiete/boude/bene/voorkop met lipstick / kokipen / marmite / lipo sucked vet "WATKYKJ?" of "STUUR MY FOKKEN RAMFEST TOE!".
  • Neem 'n foto en mail dit vir ons – griffin {at] watkykjy [punt} co {dot} za
  • Daar is een wenner wat twee kaartjies wen ter waarde van 300 skille (R300 vir mense wat neuse in die lug rondloop).
  • Die mees kreatiefste fokkertjie se foto wen.
  • Jy het tot Dinsdagaand die 23ste Februarie om in te skryf en die wenner se foto sal Woensdag die 24ste op Watkykjy pryk.
  • Die wenner hoef nie sy gesig op die foto te sit nie, of ons sal dit uit Photoshop as jy dit nie op die interweb soek nie.
  • Ons sal ook nie jou regte naam post as jy dit nie wil plaas nie, maar die wennner moet sy naam en ID nommer vir my tune sodat hulle hom kan verify by die hek. Jy wil nie lat een of ander vlak moer jou kaartjies zik nie.
  • Die wenner moet obvisouly sy ID of driver's license wys by die gig daai dag, anders gaan hulle nie fokken weet jy is hy nie en vir jou 'n toffie druk.

OK, alles is pretty much fokken self-spoke (soos vrind Ninja se tjappies).

Hieso is die details vir Ramfest. Sommer met kiekies en alles:

RAMFEST JOHANNESBURG:

SATERDAG 6 MAART by EMMARENTIA DAM.
 
RAMfest is proud to present it`s very first one day Festival at Emmerentia Dam.

Put your boots on and make sure to join us for a  celebration of top SA Rock Talent, as well as a chance to see an exclusive SA performance by Pendulum (DJ set) & Verse  from Australia and UK.

The line up:  Pendulum (Djset) & Verse, aKING, BOO!, The Narrow, Lark, Die Heuwels Fantasties, Jack Parow, Isochronous, Wrestlerish and The Sick Leaves.

Stalls, arts and crafts market and water sports, this is one Saturday of the year not to be missed.

Available from Computicket nationwide. Hanno The Narrow

R100 – presales

R150 -00 at the gate.

Die hekke maak 12h00 oop.

Meer info op hulle website: www.ramfest.co.za

LARK

jack1

 

griffinScore tickets vir Joburg se Ramfest op Watkykjy

Comments

  1. karlos die kant

    As daai ander fokofpolisiekar konte nie gespeel het nie sou ek dit dalk oorweeg het om in te skryf, maar fok hulle en al hulle spin-offs en hulle kak musiek.

     

  2. Willie Wilblitz

    Dude! Organise daar 'n set kaartjies vir Kaapstad se Ramfest ook! Moenie kak wees nie!

  3. Willie Wilblitz

    Dude! Organise daar 'n paar kaartjies vir Kaapstad se Ramfest! Moenie kak wees nie!

  4. Bok

    Wat de fokm beteken "marabsies"? Ek het by julle zef slang afdeling getjek maar daar is vokol…

  5. sakkie de kock

    well, wil nie nou 'n poes wees nie, maar daar is niemand wat ek wil gaan check nie…..
    hoekom ruk Die moederfokken Antwoord nie daar nie? Sal dan miskien gaan!
    Ramfest? klink vir my meer soos fokken Sausage Fest….

  6. Naatsaad

    Griff, jy sal nog lewend of postuum geëer word vir jou deel in die megafokken ANTWOORD. Daai was truly vision. Maar met Jack Parow gaan jy jou vingervinger brand. Hy's unconvincing, pap soos papsnoek en so sonder edge soos laasjaar se Minora. Plain fokken feeble. Pass, en soek verder. Jy't vision, maar met flabJack het jy kak gekyk.

  7. Author
    griffin

    Moenie te vinnig oordeel en ‘n Koos Kombuis op jouself trek nie. Onse vriend Jack Parow se pad overseas toe is oop. Kom ons revisit hierdie comment oor so 6 maande. Dan vra jy skriftelik om verskoning.

Gooi Comment