Score free entrance vir 2: Die Antwoord 27 Feb in Joburg

Ons gee weer stuff weg hieso op Watkykjy. Hierdie keer is dit free entrance vir jou en jou maatjie om Die Antwoord te gaan speck by die Alexander Theatre in Joburg, Saterdag 27 Februarie. Total waarde is 300 skille. Dis tien teen een die laaste keer dat jy hulle live kan kokkenodge in die Gauteng  Flats virre lang tyd voor hulle vertrek na die overseas vir hulle poesgroot world tour en meer zak maak as Julius Melma se tenders.

Hoe wen jy? Kom sit nader, ek gaan nie fokken skree nie:

Jy maak uit van al ninja se tjaps, huh? (dis tatoos, jou naai). Nou die wenner is die ou wat die mooiste tatoos soos Ninja s'n op sy borskas sit met 'n koki pen en vir ons e-mail. Ninja sit mos elke aand vir 6 ure lank en teken die tatoos orals op homself met 'n koki pen en dan maak hy sy fairy tatoo op sy arm toe met base. Nou moet jy dit ook doen as jy wil wen.

Jy het tot Vrydag lunchtyd (12:00)  om in te skryf (26 Feb). Die wenner se foto sal op Watkykjy gesit word en ons sit 'n swart blokkie of 'n pienk piel oor jou gesig as jy verkies dat die mense nie jou bakkies moet sien op die interwebs nie.

As niemand inskryf nie is daar bloot nie 'n wenner nie, en ons correspond nie met mense om name op die guest list te sit nie, jou fokken kansvattertjie. Alles hier is pretty much duidelik.

Hierso is 'n voorbeeld van 'n mannetjie in die overseas (dink ons). Die ou lyk bietjie weird, wat wou met die baardjie en die skewe bek en alles.

tats

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Die Antwoord, kompetisie and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

8 Comments

  1. Rudi
    Posted February 24, 2010 at 12:37 pm | Permalink

    Fok ek het dit geweet!!!

  2. carla
    Posted February 24, 2010 at 8:44 pm | Permalink

    dit was die naweek by Organized Chaos, so geek LAN by bellville velodrome. hys vani cape bra :P mense moes opdress soos 'n celebrity om pc parts te wen!
     

  3. griffin
    Posted February 24, 2010 at 8:45 pm | Permalink

    Aha, shot vir die info jou blerrie spy.

  4. carla
    Posted February 24, 2010 at 8:51 pm | Permalink

    :D

  5. boggom
    Posted February 25, 2010 at 3:39 pm | Permalink

    die f0k weet soos wie doe dr0l opgedress het – leleke etter

  6. michael
    Posted February 25, 2010 at 4:58 pm | Permalink

    hmmm that's me in the photo, who do i speak to to claim my money? :D

  7. snothond
    Posted February 26, 2010 at 7:44 am | Permalink

    kak maar belangrike vraag:  wat is die vokken email adres waantoe ons die foto moet stuur? help my tog net assevokkingblief! :)

  8. griffin
    Posted February 26, 2010 at 7:50 am | Permalink

    griffin [at] watkykjy [punt} co {dot] za

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">