Ramjam in Kaapstad. Moer hom met die kop!

As jy uitmaak van rock ‘n roll en swaar kitaar en in Kaapstad is Vrydag 26 Februarie, slaan uit by Ram Jam in die Castle Hotel (Constitution Str, agter Assembly). DJs Chopper en Bra headbangPhil gooi ‘n paar dik tunes wat gewaarborg is om jou nek aan die swaai te kry. Die tiep van jol is ideaal as jy op skool moerse into Guns ‘n Roses en Nirvana en selfs moffie metal soos Def Leppard was, of as jy as klein wetter Pa se Uriah Heep en Deep Purple plate geluister het vir versteekte boodskappe in reverse.

ram_jamBehalwe vir die geraas kan jy ook tattoos wen by Hoodoo Tattoos, so jy kan nou uiteindelik daai anker met die woord ‘Mom’ op jou tril kry. Ons gaan ook ‘n Steel Panther CD of twee weggooi vir dié mense met die hoogste rock score. Dis nou hoe hot jy lyk (as chick) of hoe baie soos ‘n meisie jy lyk (vir ouens). Soms raak ons dronk en dan gee ons sommer net ‘n CD weg omdat iemand vir ‘n song vra.

Fok, jy’t niks beter om te doen nie en Top Gear wys elke fokken dag. Maak vir hom los.

horns

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in wedding djs, zeftige geleentheid and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">