Monthly Archives: February 2010

Suid Afrikaanse Re-Naai-Saans.

Julle kan my al Oom Watkyker noem, aangesien "Kykerjie" nie meer op my van toepassing is nie.  Ek kan nog onthou toe ek my hol afgelag het vir Griffin se bike seperation anxiety en Telkom issues. Chopper Charlie ens. But I digest. Ek kyk gereeld een keer 'n dag wat julle nou opgelewer het en [...]
Gefile in briewe | Tagged , , | 6 Comments

Sluk pille en verander in ‘n superdrol.

(shot, Brand) Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged , | 12 Comments

Rose is rooi, en Valentynsdag phase my fokkol

Mmm lekker turkish delight, rooi hartjies en ander kak wat jy by Cardies kan koop om snaaks te wees. Behalwe as jy vertraag en platsak is soos ek, dan kap jy maar vannaand een van daai miniture JC le Roux shampers wat jou ma jou gekoop het uit bejammering, eet jou Cadbury's Sweetie Pie, verlang na girls [...]
Gefile in Fokken zef videos, christo brandbruggies | Tagged | 14 Comments

Dis naweek

Kom ons fokken duik: Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, naweek | 1 Comment