Monthly Archives: February 2010

Skud jou hol saam met ‘n konyntjie

Hierie enetjie is vir al die regular Watkykertjies en al die nuwe Kaaskoppe wat uithang op Watkykjy. "Kom op konijntje doe maar wiebelen, wiebelen. Kom op konijntje doe maar wiebelen, wiebelen, huppel. Doe maar huppelen alsof je in het bos bent." Skud jou hol so bietjie. Sommer daso by jou desk by die werk. (shot, Danny) Deel met [...]
Gefile in Fokken main videos | Tagged , | 7 Comments

My poplap het ‘n bicycle

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged | 2 Comments

Die Antwoord vs Enya – Orinoco Ninja Flow (Wedding DJ’s Remix)

Kykie wat de fok ek op afgekom het! For the peoples in the overseas: Look at what the fuck I came across! Die Antwoord vs Enya – Orinoco Ninja Flow SAIL AWAAAAAAAAyyyy motherfucker!!! For Direct download to your PC Computer, click on this poeslong sentence Deel met jou vriende:
Gefile in Die Antwoord, wedding djs | Tagged , | 33 Comments

Die Antwoord – Wat Kyk Jy?

Jissis ons is partykeer lekker deur die kak. Ons het eventually na meer as fokken twee maande agtergekom dat ons nooit Die Antwoord se tune "Wat Kyk jy?" op die nuwe revamped website gegooi het nie. Fok. Hierso is hy om na te luister. Dit sal ook onderdeur die Antwoord se buitekamertjie se deur gestoot [...]
Gefile in Die Antwoord | Tagged | 10 Comments