Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Fungai on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Heff on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Gerhardt on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
-
-
Monthly Archives: February 2010
Anton Goosen doen AC/DC
Ons praat actually nou 'n pot kak. Hierdie ou remind mens net nogal aan Anton Goosen – maar net effens – want hierie blaar se hoed is mooier, sy hare in 'n beter toestand, hy is jonger en hy speel so 405.7% beter guitar. Hy lyk ook effens meer beskeie. Kyk sommer uit vir sy [...]
Lady Gaga is defnitief ‘n fokken chick
Sorry vir julle sif etters wat gedink het jy gaan boobs en piel all-fucked-into-one score, maar ek gaan jou bubble pop: Lady Gaga is 'n goose. 'n Goose met 'n poes.
Sy het hierdie Dinsdag by die Brit Awards sommer Mythbuster op haarself gepull om die record straight te sit vir eens en vir altyd. Dank [...]
Huh? Wat is zef? Ek pluk verward.
Smaak my Beeld en News24 weet nie lekker wat "zef" is nie. Gods ouens, dis al vir fokken ewig met ons. Wat is hierdie ewe skielike skolastiese benadering en belangstelling? Dis nie fokken rocket science nie. Moenie so hard daaroor dink nie, julle koppe gaan bars. En dan julle hoofte (ROFLMONDKOTS) Hier is 'n docuementary [...]





Watkykjy Potkak Podcast #1