Monthly Archives: February 2010

Tolpaaie en holnaaie

Ons dog maar net ons is nice hieso by Watkykjy sodat jy paraat kan wees. Jy wil nie surprizes kry as jy weer by die Zambezi off-ramp oppad na 'n Dozi kotsert kom en ge-zonk word vir meer zak as waaraan jy gewoond is nie. Hier is SANRAL se nuwe pryse vanaf 1 Maart 2010 [...]
Gefile in watkykjy tips | Tagged , , , | 8 Comments

Die Antwoord – Live @ Alexander Theatre. Vry 26 en Sat 27 Februarie.

Die Antwoord gooi 'n poesgroot gig by die Alexander Theatre (36 Stiemens St, Braamfontein) Vrydag 26 en Saterdag 27 Februarie. Jy kan pre-sale tickets kry deur 'n e-mail te looi na debbie@88.co.za of jy kan dit by TokyoStar koop – 26 Gleneagles in Greenside. Pre-Sale tickets kos R100 elk en by die deur sal jy [...]
Gefile in Die Antwoord, Die Antwoord gigs | Tagged | 14 Comments

Score free entrance vir 2: Die Antwoord 27 Feb in Joburg

Ons gee weer stuff weg hieso op Watkykjy. Hierdie keer is dit free entrance vir jou en jou maatjie om Die Antwoord te gaan speck by die Alexander Theatre in Joburg, Saterdag 27 Februarie. Total waarde is 300 skille. Dis tien teen een die laaste keer dat jy hulle live kan kokkenodge in die Gauteng  [...]
Gefile in Die Antwoord, kompetisie | Tagged | 8 Comments

En die Ramfest kompetisie wenner is…

Hierie bra het twee tickets vir Ramfest in Joburg gewen. Geluk my blaar. Dit was mos nou nie fokken moeilik nie of hoe? Ons begin so teen lunchtyd nogge kompetisie run hier op Watkykjy. Die wenner en 'n tjommie sal op die guest list gesit word vir Die Antwoord se gig by die Alexander theatre in [...]
Gefile in Spec-takel, kompetisie | Tagged | 2 Comments