Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Fungai on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Heff on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Gerhardt on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
-
-
Monthly Archives: February 2010
Ons sal lewe, ons sal sterwe… Fok die ou Suid-Afrika
Dit het als begin toe Facebook nou die dag suggest dat ek ‘n fan word van “Die ou Suid-Afrika”, kort nadat hulle voorstel ek reconnect met iemand wat elke dag langs my by die werk sit. Gods.
Maar regtig Facebook, die ou Suid-Afrika? Are you being fucking serious? Want sien, daar’s ‘n fan page vir die [...]
Gefile in Snotstories 86 Comments
Skurwe skateboard dae in V’Town – ‘n ware (zef) verhaal.
Behalwe vir griffin en Chopper Charlie het Vereeniging – of V'Town, soos die current inwoners en ex-fietas fondly na die "nywerheidsreus" verwys – sy fair share van kommin degenerates, gomgatte en zefgatte opgelewer.
Grootword in V-Town het seker maar dieselfde verloop as in jou deursnit plattelandse stad. Ons het elke dag pak gekry op skool, Tippex [...]
Ramjam in Kaapstad. Moer hom met die kop!
As jy uitmaak van rock ‘n roll en swaar kitaar en in Kaapstad is Vrydag 26 Februarie, slaan uit by Ram Jam in die Castle Hotel (Constitution Str, agter Assembly). DJs Chopper en Bra Phil gooi ‘n paar dik tunes wat gewaarborg is om jou nek aan die swaai te kry. Die tiep van jol [...]





Die Antwoord kompetisie wenner vir Saterdag se gig