Monthly Archives: February 2010

Moenie kak praat met jou kinders nie – Deel II

Raait, ek's nie 'n groot fan van sequels nie, want dis gewoonlik hond kak (kyk maar vir Wicus van der Merwe) maar nadat ek die comments op die eerste post gelees het, het ek besluit om nog so paar te drop. Veral "Anthony" se storie oor George Michael en 'n "gekoek-tossery". Ek dink nie ek [...]
Gefile in Snotstories, christo brandbruggies | 4 Comments