Monthly Archives: February 2010

Die manne in blou trek jou shit vir jou

Lyk my die pote is raak heavy besig deesdae. Nie om crime op te los nie, maar om die staat se property te abuse. Dit gaan seker nie lank wees voordat hulle die K9 trailers convert om hot dogs en candyfloss te flog nie. Dit lyk nogal na 'n lucrative beisgheid, die moving company van [...]
Gefile in Spec-takel | Tagged , | 8 Comments

Die Antwoord se nuwe tune – Jou Ma se Poes in ‘n Fishpaste Jar.

Hieso is hy my blare, die nuwe fre$h tune van Die Antwoord. Sit hom sommer poeshard. Die Antwoord – Jou Ma Se Poes In A Fishpaste Jar Jy kan hom vir 'n limited tyd gaan download by Die Antwoord se website.   Deel met jou vriende:
Gefile in Die Antwoord, oordentlike musiek | Tagged , , | 47 Comments

Krugersdorp se zarpe sit skaamteloos en velle klap in die parking lot

…en dit nog fokken helder oor dag en op die kruppel mense se parking spot. (Thanks Sats) Dagse Nou die dag by 'n winkel sentrum in Krugersdorp sit daar 5 pote in hulle kar op die disabled parking. Hulle sit net. Weet nie of hulle 'n lyn gevang het of of besig was om een van die carwatch [...]
Gefile in christo brandbruggies, kak mens | Tagged , | 4 Comments

Die Guns ‘n Roses experience – Steel Panther CD wenner #2

(deur 'n Kaapse goose) Jags, ek soek erg graag so CD, anders kry julle met Betty Bitter pis te make!!! Die dik Ingelse, skewe tand antie by die Tesco till lui ond tent deur en 'n paar ander kak wat jy vat as jy kamp. Fok ja broer! Nou is ons reg vir daai Download Fest. Pak al [...]
Gefile in Snotstories | Tagged | 1 Comment