NASA POES Project Manager

In Spec-takel deur griffin3 Eiertjies

Raait mense, ons het al hieroor gepraat, so ek sal dit nou maar opsit en klaarkry, want lyk my nie julle gaan ophou tot ons NASA se POES project manager hier op Watkykjy aan julle bekend stel nie.
 
Gurumaguaffi skryf: Dit is seker al oud, maar ek dink dit sal mooi saam gaan met Die Antwoord se nuutse tune.
 
NASA POES Project Manager
 

Image of Karen Halterman
Karen Halterman
NASA POES Project Manager
Goddard Space Flight Center

griffinNASA POES Project Manager

Comments

  1. DMDad

    Is dit haar nuwe vibrator wat daar langs haar staan??  Indrukwekkend…

Gooi Comment