Jy kan gerus so paar van hierdie outjies in jou wallet hou, vir die volgende keer wat iemand jou ‘n mielie in die hol try rol.
Uit met die ou line: “Moet ek vir jou ‘n fokken prentjie teken?!” Stop hulle net een van hierdie outjies in die kloue. Dit maak dit net meer official en laat jou beter voel.







One Trackback
[...] This post was mentioned on Twitter by L and Willem Potgieter, griffin. griffin said: Moet nooit kak diens aanvaar nie http://goo.gl/fb/OePU #spectakel #kakdiens [...]