Lady Gaga is defnitief ‘n fokken chick

In Zefgatte in die nuus deur griffin

Sorry vir julle sif etters wat gedink het jy gaan boobs en piel all-fucked-into-one score, maar ek gaan jou bubble pop: Lady Gaga is ‘n goose. ‘n Goose met ‘n poes.

Sy het hierdie Dinsdag by die Brit Awards sommer Mythbuster op haarself gepull om die record straight te sit vir eens en vir altyd. Dank god sy het darem nie so vet liplapa soos ou Jamie Hyneman nie.

Hoe gaan die ou gesegde nou weer? O ja…

Waar daar ‘n rokie trek…

gaga2

 

Sien jy net gwap ….

gaga

Ek neem aan die mense wat die Brit Awards bygewoon het Dinsdag het ‘n poeslekker tyd gehad…

Hierdie post is 117 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,613,223 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLady Gaga is defnitief ‘n fokken chick