Yes Yes Tossers
Ek sit in Iraq en check "watkykjy" elke dag vir nuwe kak. Ek dink julle ook moet credit kry oor Die Antwoord se shiZ WAT NOU wereldwyd kak maak !! Julle pomp daai zeffer's die web vol. Piss Cool. Ek het al 'n hele klomp skape die kant van die sandpit van julle nat-holle vertel en die web adres aangepass.
HOU DIE KAK AAN DIE ROL.
Spy155





2 Comments
hey dude war in irak trek jy draatie???
Yes,Sorry ek sien nou eers jou comment,Ek sit en kierrie kap in Baghdad !