Fred Durst van Limp Bizkit smaak Die Antwoord

Goeie more WatKykJy.

Ek weet julle het ons almal mooi uitgekak omdat ons 'n klomp kak e-mails vir julle stuur en nou het julle nie genoeg tyd vir draties kap en 7de Laan kyk en al daai noodsaaklike goed nie, maar aangesien hierdie een oor Die Antwoord gaan glo ek julle sal my vergewe.

Ek sien nou net dat selfs ou Fred Durst van Limp Bizkit faam Die Antwoord se YouTube Vids op Twitter punt. Lyk my die Amerikakies smaak nou alles wat uit ZA uit kom. Van Charlize tot Wikus tot Zef Rap Rave.

Heavy next level shit.

http://twitter.com/freddurst

Frikkie.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

7 Comments

  1. Marcel
    Posted February 10, 2010 at 11:26 am | Permalink

    Laat ek die eerste ou wees wat se, Die Antwoord gaan die jaar op MTV Awards wees.
    Go Mr Ninja!

  2. Steve
    Posted February 10, 2010 at 7:18 pm | Permalink

    Steve Hofmeyr hier. Ek het hulle eerste gelike OK.

  3. winston
    Posted February 12, 2010 at 8:33 am | Permalink

    Daardie ander slap tiet wat gooses smaak het ook n twiiter oor die antwoord.

    http://twitter.com/katyperry

  4. Pixie
    Posted February 12, 2010 at 4:14 pm | Permalink

    En ook in Nederland valt het zeker in de smaak hoor!!!
    Ik kan niet op een site komen of ik zie Die Antwoord :-)
    dus wachten nu op hun tournee!

  5. Hasie
    Posted February 12, 2010 at 6:33 pm | Permalink

    Ag nee…Fred is 'n woestyn-droog koue poes…dit vat die antwoord weer 3 notches af…katy red darem weer met +4 punte, danksy haar lieflike natuurlike kanne…shoe, dit was amper…

  6. kleinattie
    Posted February 13, 2010 at 8:37 pm | Permalink

    te mooi

  7. SPIF
    Posted February 13, 2010 at 8:50 pm | Permalink

    Slap tits en muffroom sous!!!
    Ek smaak Ninja stukkend

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">