En die Ramfest kompetisie wenner is…

Hierie bra het twee tickets vir Ramfest in Joburg gewen. Geluk my blaar.

Dit was mos nou nie fokken moeilik nie of hoe? Ons begin so teen lunchtyd nogge kompetisie run hier op Watkykjy. Die wenner en 'n tjommie sal op die guest list gesit word vir Die Antwoord se gig by die Alexander theatre in Joburg. Meer details so net na twaalf as jy jou toebas hier kom sit en vreet.

comp-entry

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel, kompetisie and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

2 Comments

  1. Posted February 24, 2010 at 10:46 am | Permalink

    Hoekom verander julle nie die naam van die site van "watkyjy" na "dieantwoord" nie?
     

  2. griffin
    Posted February 24, 2010 at 10:54 am | Permalink

    Like I said before, want ons doen wat die fok ons wil. As dit jou so fokken baie pla, hoekom kom jy heeltyd terug? Sny ‘n lyn as jy dit nie like nie. Ons hou nie ‘n mes teen jou voorvel nie.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">