Comments

  1. Rudi

    Thanks griff…
     
    Kom ons fokkof mense…
     
    Hatfiels ier kom ek… Duik!!!

  2. osiris

    daai selle cherry het my eenkeer netso gejaag by oppikoppi. was die ergste aand van my lewe…

  3. Christiaan

    Sy lyk soos een van daai befokte seekoeie wanneer mens hulle territory perongeluk betree het…

  4. HoendertoonIsKwaai

    Daar is iets dierliks omtrent die knaap so gatskraap. Amper asof hy 'n werewolf is. SA se weergawe van Twilight? Hardloop wolfie, hardloop! Die vampoes is op jou!

Gooi Comment