Die Guns ‘n Roses experience – Steel Panther CD wenner #2

In Snotstories deur griffin1 Eiertjies

(deur 'n Kaapse goose)

guns_n_roses_-_appetite_for_destructionJags, ek soek erg graag so CD, anders kry julle met Betty Bitter pis te make!!!

Die dik Ingelse, skewe tand antie by die Tesco till lui ond tent deur en 'n paar ander kak wat jy vat as jy kamp.
Fok ja broer! Nou is ons reg vir daai Download Fest. Pak al die kak, ruik bietjie armpits oppie tube, ry saam die death whish Albaniër bus driver, stap so n fokken entjie..

AH behold: die Download Festival, met 'n poes lang laain-up van bands wat jy eers weer more  gaan klaar lees. Ons is hier vir Guns_n_roses_band_wallpaperGuns n fahcking Roses, met ou rooi jackals Axel! Meantime is ons kak bang die naai cancel! Slat die tent op, die fokker is so pers  jy kan hom van space af sommer ook sien. Die moffie dinosaur verras ons, met sy vier slaapkamers, leef area en voorportaal, sweet! SMS die big screen: Kom drink n ou teetjie by die Pers Tent. Donker… vat 'n slukkie …donker …wat ruik so na kak? Strobe light, epileptic fit, vat 'n sluk, bass drum word hard gepoes. My crack sweet, cymbal word gebliksem, al die ligte  gat aan op een slag. O doos! Kyk ek die regte kant toe? Fokken alles gebeur gelyk en ek weet nie waar om te kyk nie, dis so fokken mooi ek pik n traan en flash my tiete (met kak timing toe die ligte af was) en toes die kak los!

guns-n-rosesAxel skiet uit met "Loaded like a freight train" oooo jasses hulle gooi vir Naaaaaaaait train!!!!!!
Daarna was dit een moerse base drum pomp fees van treffers, wat na ons toe aan kom soos tennis balle,  My Michelle, Paradise City, Mr Brownstone, Anything Goes, Its so Easy, Live and let Die, Nice Boys, November Rain. En die reen het gereen – poes het toe gelukkig ha boots aangetrek en neem toe sommer deel aan die Mej Nat T-Hempie kompetieie, aangepor deur die gesypte disciples van Guns and Roses.

November Rain was die Guns se ticket outa there, toe lê ek aan, gewapen met my ekstra ingepakte Ann Summers swart en pienk guns-n-roses2polkadot nommer, laat hom vry met Trompie vernuf. Ann maak dit tot op die stage, en toe trap Axel ha in ha poes. Te dronk vir tent afslaan, klim op die Night train, raak wakker in Ealing faking Broadway. My bed staan in Epping.

Glam jam, thank you mam

griffinDie Guns ‘n Roses experience – Steel Panther CD wenner #2

Comments

Gooi Comment